# Kenners van hoëronderwysinstellings doen ‘n beroep vir meer ondersteuning vir Tegniese en Beroepsopleiding as ‘n noodsaaklike naskoolse loopbaanrigting. Die kenners het tydens ‘n Universiteite Suid-Afrika-dialoog gesê vakvaardighede is die sleutel tot Suid-Afrika se vaardigheidstekorte en om die toekoms van werkskepping aan te spreek, insluitend die bevordering van Wetenskap-, Tegnologie-, Ingenieurswese- en Wiskunde-onderwys. Die uitvoerende […]
# Die DA sê hy sal die drie-persent Swartbemagtigingheffing op ongenoteerde besighede wat die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, voorstel, teenstaan. Die party waarsku die heffing sal ‘n las op ondernemings wees, klein besighede benadeel en werkskepping lam lê. Toby Chance van die DA vra vir werklike bemagtiging deur werkskepping en entrepreneurskap, […]
# Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, het die skuldigbevinding van die afgedankte amptenaar Dawn Pieterson verwelkom, wat skuldig bevind is op nege aanklagte van bedrog en twee vir die oortreding van die Wet op die Registrasie van Geboortes en Sterftes. Pieterson, wat gewerk het in Calvinia, Noord-Kaap, het kliënte bedrieg deur begrafnispolisse met […]
# Tennis: Jessica Pegula fought back to beat fellow American Emma Navarro 6-7, 6-2, 6-1 for a date with Linda Noskova in the China Open semi-finals. Getting past 26th-seeded Noskova would guarantee an all-American final in Beijing, against either defending champion Coco Gauff or Amanda Anisimova. There has never been an all-US final at the […]
# Britain is on heightened alert following an attack outside a Manchester synagogue. Prime Minister Keir Starmer, who visited the scene of the car ramming and stabbing spree, said security would be boosted at synagogues nationwide as calls to protect Britain’s Jewish community intensified. Thursday’s attack, which also left three wounded, took place on Yom […]
# Cricket: The Proteas women’s team had the worst possible start to their World Cup campaign in India when they lost by ten wickets. England won the toss and sent the Proteas in to bat. South Africa’s top order collapsed and only Sinalo Jafta, who top-scored with 22 runs, reached double digits. England dismissed the […]
# Die GOOD-party verwelkom die Hooggeregshof in Pretoria se uitspraak wat die regering se poging verwerp om die apartheids-era skadevergoedingsaak van 167-miljoen-rand te vertraag. Regter Nicoline Janse van Nieuwenhuizen het gesê verdere vertragings dien geen geregtigheid nie, veral nie vir bejaarde slagoffers nie, en het die regering gelas om die koste te betaal. GOOD se […]
# Dame Sarah Mullally is aangewys as die eerste vroulike Aartsbiskop van Kantelberg in die byna 500-jaar geskiedenis van die Kerk van Engeland. Sy het in haar eerste toespraak belowe dat sy in haar nuwe rol sal luister na oorlewendes en die kwesbares. Sy het gesê haat en rassisme van enige aard mag nie toegelaat […]
# India and China will resume direct flights between their two countries this month after a five-year suspension. Direct flights between the world’s two most populous countries were suspended during the Covid-19 pandemic in 2020 and were not resumed as tensions grew between Beijing and New Delhi over border disputes. Relations between the Asian rivals […]