# ’n Nuwe NSFAS-krisiskamer is ingestel om geskille op te los en stabiliteit in die volgende akademiese jaar te verseker. Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, het die media ingelig dat die krisiskamer universiteite, TVET-, en gemeenskapskollegeleiers, studenteverteenwoordigers, en gehalte-rade bymekaar bring om geskille vinnig op te los om ontwrigtings te vermy. […]
# Die Openbare Beskermer gaan die beleërde uitvoerende hoof van die Padongelukkefonds, Collins Letsoalo, ondersoek oor bewerings dat hy oor drie jaar meer as tien-miljoen-rand aan veiligheidsmaatreëls bestee het. Bewerings sluit ook ‘n gepantserde BMW-X5 van vier-miljoen-rand en die indiensneming van nege lyfwagte in. ‘n Verklikker beweer van die wagte beskerm sy gesin. Dit maak […]
# Die president van die Patriotic Alliance, Gayton McKenzie veroordeel die sluipmoord op Amerikaanse aktivis, Charlie Kirk, wat verlede week doodgeskiet is terwyl hy by die Utah Valley Universiteit gepraat het. Die 31-jarige Kirk se vermeende moordenaar, die 22-jarige Tyler Robinson, is in aanhouding en sal môre in die hof verskyn. ‘n Gedenkdiens word beplan […]
# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, sê betogings moet ‘n laaste uitweg wees. Hy het met die media gepraat oor sy departement se gereedheid vir die 2026-akademiese jaar. Manamela sê konflikoplossing-strukture word by universiteite, kolleges vir Tegniese en Beroeps-onderwys en -opleiding en gemeenskapskolleges versterk. Hy sê die doelwit is om kampus-eiendom […]
# US Secretary of State Marco Rubio met with Israeli prime minister Benjamin Netanyahu as Israel’s vital ally voices unease over air strikes on Qatar that threaten to derail already flailing attempts to reach a Gaza ceasefire. Rubio scheduled a solidarity visit a week before a French-led summit at the United Nations to recognise a […]
# Die direkteur van die Globale Omgewingsregsentrum, Angela van der Berg, sê ‘n mylpaal-uitspraak deur die Internasionale Geregshof kan Suid-Afrikaanse gemeenskappe se regsgeding teen Shell se beplande aflandige boorplanne versterk. Van der Berg het in haar artikel in The Maritime Executive benadruk die uitspraak verplig state om fossielbrandstowwe uit te faseer, klimaatskade te voorkom en […]
# ActionSA sê die minister van Verdediging, Angie Motshekga, en haar adjunkte het ‘n verbysterende 20-miljoen-rand aan reise vermors sedert sy die amp begin beklee het. Hulle het na bestemmings soos Viëtnam, Kuba, Maleisië, Japan en Turkye gereis sonder enige regverdiging of voordeel vir die koste verbonde. Lerato Ngobeni van ActionSA sê van die skokkendste […]
# Die Ebb-and-Flow-ruskamp in die Wildernis-gedeelte van die Tuinroete Nasionale Park is aangewys as die beste naweekwegbreek op die Best of George Readers’ Choice-toekennings in die Wes-Kaap. Die toekenning, wat deur openbare benoeming en stemming beslis word, erken uitstekende plaaaslike ondernemings. Die kamp, bekend vir sy bospaadjies, panoramiese uitsigte en uiteenlopende verblyfkeuses, is verlede jaar […]
# Die DA dring aan op die bedanking van die Oos-Kaapse LUR vir Maatskaplike Ontwikkeling, Bukiwe Fanta, nadat 70 kinders hierdie jaar van honger dood is. In ‘n antwoord in die parlement het Fanta erken dat haar departement slegs nege voedselpakkies in die eerste drie maande van die jaar versprei het. Marlene Ewers van die […]