# Die Nasionale Minimum loonkommissie moedig die publiek en belanghebbendes aan om teen Donderdag hul menings te gee oor moontlike aanpassings van die minimum loon vir 2026. Die huidige minimum loon is 28-rand-79-sent per uur. Die woordvoerder van die Departement van Indiensneming en Arbeid, Teboho Thejane, sê voorleggings kan per e-pos gestuur of aanlyn gelaai […]
# Motorsport: Zandvoort, Singapore and Montreal will host sprint races for the first time next year. Formula One and the sport’s governing body, the F-I-A announced these three venues will join Shanghai and Miami, which have staged the Saturday dashes for the past two seasons, and Silverstone, which last hosted a sprint in 2021. Next […]
# Rugby: Die Wallabies-losskakel, James O’Connor wil na Australië terugkeer vir die twee Bledisloe- en Rugbykampioenskaptoetse teen die All Blacks. Die 35-jarige het na die Engelse klub Leicester Tigers vertrek, waar hy sou aansluit na die reeks teen die Britse en Ierse Leeus, maar hy het weens beserings in die groep gebly. Hy het dié […]
# Rugby: Suid-Afrika se Wêreldbeker-afrigter, Jaques Nienaber, sal by sy Ierse span, Leinster, bly tot 2027. Dit beeïndig skepulasie dat hy moontlik na die Springbokke sal terugkeer om by sy vriend, Rassie Erasmus aan te sluit. Nienaber was ‘n afrigter by die Spingbokke vir twee agtereenvolgende Wêreldbeker-titels, en is daarna terug Ierland toe waar hy […]
# Die Hooggeregshof in Pretoria het die Lungu-familie se aansoek om appèl aan te teken teen ‘n uitspraak wat Zambië toelaat om voormalige president Edgar Lungu vir ‘n staatsbegrafnis te repatrieer, met koste van die hand gewys. Lungu is op 5 Junie in ‘n hospitaal in Pretoria dood waar hy behandeling ontvang het. Sy familie […]
# Die regtelike kommissie van ondersoek na bewerings van inmenging in Waarheids- en Versoeningskommissie-sake begin op 10 November met mondelinge verhore in die Sci-Bono Discovery Centre in Johannesburg. Die kommissie, onder voorsitterskap van die voormalige regter van die Konstitusionele Hof, Sisi Khampepe, versoek alle belanghebbende partye om getuieverklarings, verslae en ander bewyse teen 10 Oktober […]
# Israel launched its long anticipated ground assault on Gaza City before dawn today, shortly after visiting US Secretary of State Marco Rubio backed its goal of eradicating Hamas in Gaza. A United Nations probe, meanwhile, charged Israel with committing “genocide” in the Palestinian territory and accused Prime Minister Benjamin Netanyahu and other top officials […]
# ‘n Mylpaal-ooreenkoms van die Wêreldhandelsorganisasie het in werking getree wat miljarde-rand se skadelike visvang-subsidies verbied. Die ooreenkoms, wat deur Brasilië, Kenia, Tonga en Viëtnam goedgerkeur is, verbied subsidies vir oorbeviste voorrade en visvang in internasionale waters. Regerings bestee tans jaarliks 614-mijard-rand aan sulke subsidies, hoofsaaklik deur China, die Europese Unie, Amerika, Suid-Korea en Japan. […]
# Wildlife Ranching South Africa het die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, beskuldig dat hy nie jaarlikse jagkwotas vir olifante, swartrenosters en luiperds vasgestel het nie. George het onlangs aangekondig hy sal kwotas terughou hangende ‘n hofuitspraak. Die organisasie voer aan die minister gebruik die saak as ‘n verskoning om nie […]