# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxi Raad in Gauteng het die geweld by Maponya-winkelsentrum waarin verskeie e-taxi bestuurders beseer en een dood is, ten sterkste veroordeel. SANTACO het die publiek gevra om ongegronde aantygings teen die taxibedryf te vermy. Hy sê sulke bewerings beskadig die bedryf se reputasie. Die raad het gevra vir repsek vir die […]
# Die adjunkpresident Paul Mashatile sê die visie vir die Suid-Afrikaanse motornywerheid is gesetel in gesamentlike welvaart. Hy het by die Nasionale Vereniging van Onderdele- en Verwante Vervaardigers se tentoonstelling in Gqeberha in die Oos-Kaap beklemtoon dat volhoubare ontwikkeling alle gemeenskappe moet bevoordeel. Mashatile het na die land se geskoolde werksmag en geskiedenis van innovering […]
# Die Ministerie van Vervoer het die moord op ‘n e-taxi-bestuurder by Maponya Winkelsentrum in Soweto, Gauteng, sterk veroordeel en noem die geweld onaanvaarbaar. Die regering werk saam met die taxibedryf om bedryfslisensies te digitaliseer om geweld aan te pak en roeteverwante geskille te verminder. Die ministerie se woordvoerder, Collen Msibi, sê nuwe regulasies vir […]
# DRDGold het ‘n toename van 26-persent in inkomste aangeteken vir die jaar wat in Junie geëindig het en agt-miljard-rand bereik, aangevuur deur ‘n styging van 31-persent in die rand-goud-prys. Verdienste per aandeel sal na verwagting met tot 74-persent groei in vergelyking met verlede jaar. Die onderneming het meer as 155-duisend-onse goud gelewer, en bedryfskoste […]
# Die Suid-Afrikaanse Polisiediens en die Koninklike Eswatini Polisie het drie mense opgespoor wat verdink is van die moord op sersant Lawrence Mtshweni in Mpumalanga. Die oorgrens-jaagtog het geëindig in ‘n skietgeveg waarin twee van die verdagtes dood is, terwyl die derde sy eie lewe geneem het. Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê ‘n beloning van 150-duidend-rand […]
# Die polisie in Limpopo het bevestig vier gevangenes en ‘n polisiebeampte is vanoggend dood toe ‘n polisievangwa buite Mookgopong in Limpopo omgeslaan het. Die polisiewoordvoerder, Hlulani Mashaba sê die voertuig het gevangenes van Mokopane na Mookgopong vervoer vir ‘n hofverskyning toe die voorval plaasgevind het. Owerhede ondersoek die oorsaak van die ongeluk.
# AfriForum het ‘n dringende beroep op die Tshwane-munisipaliteit gedoen om die Wolwespruit-vleiland deurlopend skoon te maak. Die munisipaliteit het onlangs talle plakkers hervestig, maar volgens AfriForum was dieselfde mense plus talle ander weer terug in die gebied. AfriForum maan dit skep dit ’n presedent vir alle toekomstige pogings om onwettige besetters van eiendomme in […]
# Die ANC in Johannesburg sê hulle is diep teleurgesteld deur die geweld gisteraand buite die Maponya Winkelsentrum in Soweto, waar ‘n e-taxi bestuurder dood en twee beseer is. Die party het die aanval veroordeel. Hy vra vir klamte, en moedig vervoeroperateurs, gemeenskapleiers, en owerhede aan om geskille vreedsaam op te los. Streekswoorvoerder, Masilo Serekele […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile het die motorvervaardigingsektor se belangrike bydrae tot Suid-Afrika se bruto binnelandse produk geprys. Hy het op die Onderdele- en Verwante Vervaardigers-skou in Gqeberha in die Oos-Kaap die regering se steun vir binnelandse onderdele-vervaardiging herbevestig, met meer as 80-duisend mense in diens. Mashatile het geleenthede uiteengesit, insluitend ‘n potensiële hupstoot van 30-miljard-rand […]