# Floyd Shivambu van Mayibuye iAfrika het swart Suid-Afrikaners aangespoor om welvaart binne hul gemeenskappe te versprei ten einde lewenstandaarde te verbeter. Shivambu het vrywilligers in eThekwini toegespreek tydens die laaste deel van die Mayibuye-raadplegingsproses voor die 2026-plaaslike regeringsverkiesing en beklemtoon swart burgers spandeer jaarliks meer as 1,5-duisend-miljard-rand, maar baie hiervaan gaan na ondernemings in […]
# Ukrainian president Volodymyr Zelensky says Russia should not be “rewarded” for its invasion, after US president Donald Trump pressed Ukraine to make concessions in exchange for peace. Zelensky is in Washington for talks with Trump, in which European leaders will also take part. This follows Friday’s summit between Trump and Russian President Vladimir Putin […]
# Rugby: Nog ‘n groot terugslag het die Springbokke getref na die vernederende nederlaag teen die Wallabies, met die nuus dat kaptein Siya Kolisi en drie ander sleutelspelers nie in Saterdag se Rugbykampioenskaps-toets teen Australië in Kaapstad sal kan speel nie. Kolisi se kniebesering kan hom ‘n maand buite aksie hou en daar is twyfel […]
# Die metaalwerkersvakbond Numsa sê 65-persent van voertuie in die plaaslike mark word ingevoer sonder enige plaaslike inhoud. Hoofsekretaris Irvin Jim vra die regering om buitelandse handelsmerke te verplig om plaaslike aanlegte te vestig en Suid-Afrikaanse werkers in diens te neem. Hy het ook strenger voorwaardes gevra en nie ‘n geskarrel om verlore uitvoermarkte te […]
# Die Presidensie het Suid-Afrikaners versoek om vooruitstaande burgers en uitsonderlike buitelandse burgers te benoem vir nasionale ordes. Hierdie hoogste toekennings erken noemenswaardige bydraes op gebiede soos demokrasie, menseregte, die kunste, wetenskap, sake en dapper dade. Die woordvoerder in die Presidensie, Vincent Magwenya, sê benoemings vir die orde van Mapungubwe, Kremetart, Luthuli, Ikhamanga, Metgeselle van […]
# ‘n Grootjurie van die Amerikaanse Departement van Justisie ondersoek MTN oor sy vorige bedrywighede in Iran en Afganistan. News24 berig die ondersoek volg op Amerikaanse siviele regsgedinge waarin die onderneming beskuldig word dat hy beskermingsgeld aan die Taliban en al-Kaeda betaal het, hoewel MTN die bewerings ontken. Die uitvoerende hoof van die selfoonoperateur, Ralph […]
# Vyftien swaar gewapende verdagtes het vanoggend ‘n onbekende bedrag geld, twee gewere en ‘n handwapen gesteel in ‘n transito-rooftog op Vincent Dickensonweg in Cottonlands, KwaZulu-Natal. Die woordvoerder van die maatskappy, Reaction Unit South Africa, Prem Balram, sê beamptes het gereageer op verskeie openbare oproepe wat geweerskote en ‘n ontploffing aangemeld het, met die verdagtes […]
# Dubai police caught three thieves just hours after they stole a very rare pink diamond worth 440-million-rand. A diamond trader who had brought the jewel from Europe was lured to a villa by a crime gang under the pretence of a viewing by a potential wealthy client. But the gem was stolen when the […]
# Business Leadership South Africa waarsku dat die regering hervorming moet versnel as hy die werkloosheidsyfer van 33,2-persent wil verminder. Die uitvoerende hoof van BLSA, Busisiwe Mavuso, het in haar weeklikse nuusbrief gesê, terwyl daar vooruitgang gemaak is met die beeïndiging van beurtkrag en die verbetering van hawens, hou vertragings in hawe-konsessies sistemiese risiko’s in. […]