# Rugby: Die losskakel, James O’Connor se hoop om weer vir die Wallabies te speel, bestaan steeds, nadat hy gekies is in die groep vir die laaste twee Rugby Kampioenskaptoetse teen die All Blacks. Die 35-jarige het Maandag na sy nuwe Engelse klub, Leicester, teruggekeer nadat hy vir die eerste keer in drie jaar weer […]
# Die GOOD-party vra dat die regerng van nasionale eenheid ‘n sterk openbare verklaring moet uitreik wat mediese vigilantisme en xenofobie in openbare hospitale en klinieke veroordeel. Die sekretaris-generaal van GOOD, Brett Herron, sê ‘n een-jaar oue babaseun, Praise Banda het hierdie week in Alexandra gesterf nadat mediese vigilante glo sy ma, Grace, verhinder het om […]
# ‘n Senior ekonoom by FNB, Siphamandla Mkhwanazi, sê sterker balansstate en koopkrag behoort kleinhandelverkope in die nabye toekoms te ondersteun. Hy sê kleinhandelverkope het in Julie goed presteer en op ‘n jaargrondslag met 5,6-persent gegroei, op van die 1,7-persent in Junie. Mkwanazi sê dit is die 17de agtereenvolgende maand van positiewe groei op ‘n […]
# Transnet Houerhawens het die eerste nege gevorderde rubberband-kraanbane by die Kaapstadse Houerterminaal oorhandig, wat ‘n belangrike mylpaal in hawebedrywighede aandui. Die kraanbane is toegerus met anti-swaai-tegnologie wat die omkeertye vir vaartuie en vragmotors verminder en ook die daaglikse hantering van skeepshouers verhoog. Die Wes-Kaapse LUR vir Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Ivan Meyer, het […]
# Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, sê vyf inhegtenisnemings is nie uitgevoer nie uit 121 politieke moorddossiere wat oorgeplaas is na die nasionale polisiehoofkantoor in Pretoria. Hy het aan die Madlanga-kommissie gesê hoewel die dossiere geskandeer en geoudit is voor oorhandiging, is die opdrag om verdagtes aan te keer, nie nagekom nie:
# The police’s anti-gang unit in Cape Town is investigating another deadly shooting after three men, aged 20, 23 and 32 were killed in Westridge, Mitchells Plain last night. A police spokesperson says it is believed the shooting is gang-related. The latest killings came on the eve of today’s debate in the provincial legislature on […]
# French protesters are staging a day of nationwide disruption over President Emmanuel Macron’s budget policies, with mass protests expected, transport chaos and clashes between police and demonstrators. Prime Minister Sebastien Lecornu, Macron’s seventh head of government, took office last week, vowing a break from the past against the background of an ongoing political crisis. […]
# US President Donald Trump said he would designate “Antifa”, a shorthand term for “anti-fascist” used to describe far-left groups, as “a major terrorist organisation,” a move he threatened in his first term. For years Trump has blamed Antifa for various wrongs, from violence against police to being behind the US Capitol riot on 6 […]
# Die weduwee van die ontslape Russiese opposisieleier, Alexei Navalny, Yulia Navalnaya, sê buitelandse laboratoriumtoetse het bevestig hy is vergiftig. Die 47-jarige Navalny is in Februarie 2024 in ‘n Russiese tronk dood. Navalnaya, wat Moskou reeds lank beskuldig dat hy vermoor is, het ‘n video op X geplaas waarin sy beweer twee laboratoriums in verskillende […]