# President Cyril Ramaphosa het die Wêreldhandelsorganisasie versoek om handelstariewe te reguleer en multilaterale handelstelsels te verbeter om die manipulering van bestaande handelsbetrekkinge te beëindig. Hy het tydens die Europese Unie se forum in Brussel, België, beklemtoon die organisasie bly die enigste instelling wat globale handelsverskille kan bestuur. Ramaphosa bevestig ook Suid-Afrika se verbintenis tot […]
# France hosts foreign ministers from Arab and European countries today for talks on helping the Palestinians once the Gaza conflict between Israel and Hamas ends. Israel and Hamas earlier agreed a Gaza ceasefire deal to free the remaining living Israeli hostages held by the Palestinian militant group. It is a major step towards ending […]
# President Volodymyr Zelensky accused Russia of wanting to sow “chaos” in Ukraine by launching strikes on his country’s energy grid and railway infrastructure. Moscow, whose forces invaded Ukraine in 2022, has in recent weeks escalated aerial attacks on Ukrainian energy facilities and rail systems. He says he is dispatching his prime minister and a […]
# Indian Prime Minister Narendra Modi told his British counterpart Keir Starmer that relations had made “significant progress”, as they pledged to unlock “unparalleled” economic opportunities. Starmer is on his first visit to India as premier, accompanied by a 125-member delegation, after the two countries signed a trade deal in London in July. Under the […]
# Die Transnet Nasionale Hawensowerheid het ‘n 25-jaar konsessie-ooreenkoms met FFS Tank Terminals onderteken om ‘n vloeibare grootmaat-terminaal by die Kaapstad-hawe te bedryf en in stand te hou. Die belegging van 195,7-miljoen-rand oor drie jaar sal infrastruktuur opknap, operasionele doeltreffendheid verhoog en die dieselbergingskapasiteit verdubbel tot 29-duisend-200-kubieke meter. Die Hawe-owerheid sê die ooreenkoms ondersteun sy […]
# Sokker: Portugal se kaptein, Cristiano Ronaldo, is bevestig as die sport se eerste dollar-miljardêr. Die finansiële inligtings- en mediamaatskappy Bloomberg het die 40-jarige speler se rykdom die eerste keer gemeet en stel sy netto-waarde op 1,4-miljard-dollar – of 24,3-miljard-rand. Dit sluit in salarisse, beleggings en borgskappe, insluitend ‘n borgskap van tien jaar met Nike […]
# Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi sê die land kan in vlamme opgaan as besonderhede oor interne ANC-veldtogbetalings bekend gemaak word. Mkhwanazi het aan die Parlement se ad hoc-komitee gesê sekere amptenare is betrokke by politieke inmenging, en die sakeman Brown Mogotsi het toegang gehad het tot sensitiewe polisie-inligting. Brown het na bewering finansiële steun […]
# Gholf: Die Amerikaner Collin Morikawa ontken dat sy opmerkings voor verlede maand se Ryderbeker-toernooi die toeskouers se opruiende gedrag by Bethpage in New York veroorsaak het. Hy het die tuisskare aangemoedig om harder te kere te gaan. Europese spelers is meedoënloos uitgejou terwyl selfs bier na Rory McIlroy se vrou, Erica, gegooi is. Europa […]
# Die Nasionale Tesourie sal vandag, onder leiding van die direkteur-generaal, Duncan Pieterse, die MzansiXchange Pilot bekendstel. Die inisiatief het ten doel om ‘n veilige en burgergesentreerde data-uitruilplatform te skep om bewysgebaseerde beleidmaking en intydse dataverifikasie tussen regeringsdepartemente te verbeter. Dit is deel van Suid-Afrika se MyMzansi digitale transformasie padkaart. Vennote sluit in Statistieke Suid-Afrika, […]