# Die Reguleringsowerheid vir die Privaat Sekuriteitsbedryf het agt personeellede geskors ná ernstige onreëlmatighede met die registrasie van CAT Protection and Security en sy direkteur, Vusimusi ‘Cat’ Matlala. ‘n Voorlopige ondersoek het wangedrag, swak interne beheermaatreëls en etiese oortredings aan die lig gebring. Die uitvoerende hoof, Manabela Chauke, sê dissiplinêre- en misdaadondersoeke is ingestel, sowel […]
# Wes-Kaapse onderwysers het uitgeblink by die 25ste jaarlikse Nasionale Onderwystoekennings waar hulle vier top-pryse ingepalm het. Wenners sluit in Lana Schreuder van Rhenish Girls’ High vir Fisiese Wetenskappe, Chantelle Carstens van Paarl School vir Onderrig in Spesiale Behoeftes, en Ammarah Ford-Pieters van Cedar Primary vir Lewensvaardighede. Charnelle Arendse van Belmor Primary het die Minister […]
# Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking verwelkom die eerste fase van ‘n vredesooreenkoms tussen Israel en Hamas en noem dit vordering om die oorlog in Gaza te beëindig. Die regering het alle partye aangespoor om hulle tot die ooreengekome politieke proses te verbind en onmiddellik humanitêre hulp in die beleërde gebied toe te […]
# Die Spesiale Ondersoekeenheid het beslag gelê op drie Lamborghini’s, ontwerpersmeubels en waardevolle kunswerke by die tenderpreneur Hangwani Maumela se drieverdieping-herehuis in Sandton, Johannesburg. Dis deel van ‘n bateherwinningsproses rondom 820-miljoen-rand se beweerde gekoördineerde sindikaatplundering by die Tembisa-hospitaal. President Cyril Ramaphosa se neef het na bewering voordeel getrek uit 41 ondernemings wat regeringstenders ontvang het. […]
# Die Hongaarse skrywer László Krasznahorkai het 2025 se Nobelprys vir Letterkunde gewen. Die Koninklike Sweedse Akademie het sy visioenêre en boeiende werk geprys, wat die krag van kuns te midde van rampspoedige en uitdagende temas verken. Steve Sem-Sandberg van die Nobelkomitee sê Krasznahorkai, aangespoor deur sy reise na China en Japan, is bekend vir […]
# The Huguenot Tunnel and Toll Plaza has been reopened to traffic, just in time for the end of the school holidays and for holidaymakers returning home. This follows the conclusion of thorough inspections and assessments by the designated professional engineering team and South African National Roads Agency. The tunnel was closed after a bus […]
# Action Society is teleurgesteld dat die uitspraak in die Bloulig-Mafia-saak tot 6 November uitgestel is nadat die landdros van die Randburg-landdroshof siek geword het. Adjunkpresident Paul Mashatile se agt BBP-beskermingsoffisiere, wat aangekla is van ‘n wrede aanval op burgerlikes in 2023 op die N1 Johannesburghoofweg, het aansoek gedoen om vrygelaat te word onder Artikel […]
# Sokker: Die twee Spaanse spanne, Barcelona en Villareal, gaan mekaar in Desember in Miami, Amerika, pak in die eerste Europese ligawedstryd wat oorsee gespeel word. Die Europese beheerliggaam, UEFA, het vroeër gesê hy is gekant teen oorsese wedstryde, maar sal dit in uitsonderlike omstandighede toelaat, soos die Italiaanse spanne AC Milan en Como se […]
# Die DA in Tshwane vergader vandag met die hoof van AfriForum se privaat vervolgingseenheid, Gerrie Nel. Cilliers Brink van die DA sê die party wil sake bespreek soos die onreëlmatige tender vir die opgradering van die Rooiwal-watersuiweringsaanleg wat toegeken is aan die ANC-weldoener Edwin Sodi se maatskappy, Blackhead Consulting. Hy sê die DA sal […]