# Die Departement van Gesondheid hou vandag ‘n nasionale vergadering vir gesprekke met persone wat betrokkenheid is by Suid-Afrika se groeiende geestesgesondheids- en dwelmkrisis. Die gesprek as deel van Wêreldgeestesgesondheidsdag, word by die Chris Hani Baragwanath-hospitaal in Johannesburg gehou, onder die tema “Saam vir Geestesgesondheid”. Adjunkminister Joe Phaahla en die Gautengse LUR vir Gesondheid, Nomantu […]
# China het die uitvoerbeheer op seldsame aardmetale en ander stowwe wat krities is vir gevorderde tegnologievervaardiging verskerp. Die land verwerk ongeveer 90-persent van die wêreld se seldsame aardmetale wat vir ‘n verskeidenheid van goedere, vanaf sonpanele tot slimfone nodig is. Beijing sê die regulasies is ingestel om nasionale veiligheid te beskerm. Die nuwe beheermaatreëls […]
# Tennis: Novak Djokovic looked far from his best but dispatched Belgium’s Zizou Bergs 6-3, 7-5 to set up a Shanghai Masters semi-final against tournament surprise package Valentin Vacherot. The 38-year-old Serbian, the highest-ranking player left standing, is getting ever closer to a fifth title in the Chinese financial hub despite struggling physically throughout the […]
# Swaar gewapende polisiebeamptes het die huis van die geskorste adjunk-nasionale polisiekommissaris vir misdaadopsporing, Shadrack Sibiya, in Centurion, Gauteng, deursoek. Die deursoek-en-beslagleggingsoperasie word verbind aan bewerings van korrupsie en misdadige infiltrasie in die polisie. Die klopjag volg slegs ‘n dag nadat die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, aan die Parlement gesê het ondersoeke na Sibiya se […]
# Die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu se stafhoof, Cedric Nkabinde, het deursoekings- en beslagleggingsoperasies veroordeel en daarop aangedring dat alle interaksies deur sy prokureurs moet verloop. Dit volg na die beslaglegging op rekenaars en selfone by die geskorste adjunk-nasionale polisiekommissaris, Shadrack Sibiya se huis in Centurion. Hy sê die tydsberekening is verdag aangesien […]
# Mkhululi Mthethwa, die seun van Suid-Afrika se ambassadeur in Frankryk, Nathi Mthetwa, het sy pa se dood as traumaties beskryf. Die 58-jarige is dood nadat hy van die 22ste vloer van ‘n hotel geval het. Mkhululi het aan Newzroom Afrika in Parys, Frankryk gesê die familie is gebroke en gereed om hom te ruste […]
# Krieket: Suid-Afrika benodig 252 vir ‘n oorwinning oor die mede-gasvrou, Indië, in hulle Wêreldbeker-groepswedstryd in Visakhapatnam. Chloé Tryon was die beste Protea-bouler met drie paaltjies vir slegs 32 lopies in haar tien boulbeurte. Marizanne Kapp, Nadine de Klerk en Nonkululeko Mlaba het elk twee paaltjies geneem. Richa Ghosh het die hoogste telling vir ‘n […]
# The Egyptian Red Crescent says 153 trucks carrying aid were headed into Gaza via the Rafah border crossing following the announcement of a ceasefire agreement between Israel and Hamas. Two sources from the Egyptian aid organisation confirmed that 153 aid trucks entered through the Rafah crossing’s bypass road, en route to the Kerem Shalom […]
# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, het aan die parlement se ad hoc-komitee gesê KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, het geen politieke ambisies nie. Masemola sê Mkhwanazi is gefokus op sy pligte as polisiebeampte en het bewerings dat hy die Valke wil lei, verwerp. Hy het die bewerings as ongegrond en spekulatief beskryf en beklemtoon […]