# Tennis: France’s Arthur Rinderknech joined his cousin in the semi-finals of the Shanghai Masters as he claimed the scalp of another seed in Canada’s Felix Auger-Aliassime, 6-3, 6-4. Rinderknech, ranked 54th at the beginning of the tournament, has had a dream run in Shanghai, including beating world number three Alexander Zverev. The 30-year-old’s success […]
# Die president van die Europese Kommissie, Ursula von der Leyen, het Donderdag gemaklik twee pogings om haar te verwyder oorleef toe die Europese Parlement mosies van wantroue van regse en linkse groepe verwerp het. Beide sensuurmosies het Von der Leyen gekritiseer omdat sy ‘n ongebalanseerde tariefooreenkoms met die Verenigde State aanvaar het en ‘n […]
# Alan Beesley van ActionSA verwelkom die bevestiging dat die Openbare Beskermer die Presidensie, Nasionale Tesourie, en rekenpligtige beamptes gaan ondersoek omdat hulle versuim het om op die Spesiale Ondersoekeenheid se korrupsieverwysings te reageer. Dit volg na ActionSA se klagte dat slegs een van die 467 ge-oormerkte verskaffers op die swartlys geplaas is. Beesley sê […]
# Drie-honderd-38 persone en organisasies is benoem vir vanjaar se Nobelprys vir Vrede, wat vanoggend in Oslo, Noorweë, toegeken word. Dit is ‘n beduidende toename sedert verlede jaar, toe daar 286 benoemings was. Die meeste ooit was 376 in 2016. Onder vanjaar se kandidate is die Amerikaanse president, Donald, Trump, wat benoem is deur ‘n […]
# Die Prinses van Wallis waarsku dat te veel tyd op slimfone en voor rekenaarskerms ‘n “epidemie van ontkoppeling” skep wat die gesinslewe ontwrig. In ‘n essay wat op die webwerf van die Royal Foundation Centre for Early Childhood gepubliseer is, sê Catherine kinders moet aangemoedig word om sosiale en emosionele vaardighede te ontwikkel wat […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile het ‘n suksesvolle tweedaagse werksbesoek aan Suid-Soedan afgesluit, wat die vordering met die Vredesooreenkoms van 2018 laat herleef. Mashatile het vergader met president Salva Kiir, adjunk-president Benjamin Boi Mel, en ander belanghebbendes wat hul verbintenis tot vrede en geloofwaardige verkiesing volgende jaar herbevestig het. Hy het ook besoek afgelê by adjunk-president […]
# Motorsport: Williams se Spaanse Formule Een-renjaer, Carlos Sainz, dink televisie-dekking moet eerder fokus op wedrenne as op die bestuurders se meisies. Dit volg nadat kykers tydens die naweek se Grand Prix in Singapoer moes kyk na hoëprofiel-vriendinne en beroemde gaste terwyl van die aksie op die baan ignoreer is. Sainz se vordering van laaste […]
# Dokters in China het ‘n geneties-aangepaste varklewer oorgeplant in ‘n 71-jarige man en hy het 171 dae ná die prosedure geleef, waarvan 38 dae met die varkorgaan was. Kenners sê die nuwe studie dui aan vark-na-mens leweroorplantings lyk belowend vir die gebruik om mense met ‘n ernstige lewertoestand te help om aan die lewe […]
# Rugby: Die Springbok-agterlynhelde Sacha Feinberg-Mngomezulu en Damian Willemse is reguit in die Stormers se beginspan ingesluit na hulle terugkeer van internasionale diens. Die Kaapse span speel vanaand in Llanelli, Wallis, teen Scarlets in die Verenigde Rugbykampioenskap. Die Stormers het die seisoen op ‘n hoë noot afgeskop met oorwinnings oor die verdedigende kampioen, Leinster, en […]