# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, sê daar is op die oomblik geen doeltreffende meganisme om fluitjieblasers in Suid-Afrika te beskerm nie. Hy getuig voor die Parlement se ad hoc-komitee wat polisiekorrupsie ondersoek. Masemola het vrae beantwoord oor Babita Deokaran, wat in 2021 vermoor is nadat sy onreëlmatighede by die Tembisa-hospitaal in Ekurhuleni, Gauteng, blootgelê […]
# Die voormalige minister van Buitelandse Sake, Nkosazana Dlamini-Zuma, het die afgestorwe Suid-Afrikaanse ambassadeur na Frankryk, Nathi Mthethwa, geloof vir sy nalatenskap van ubuntu. Dlamini-Zuma het tydens die gedenkdiens deur die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking gesê Mthethwa se wedloop was kort, maar met impak. Sy het sy intellek, nederigheid en diens geprys en […]
# Prime Minister Benjamin Netanyahu said he hoped Israel would mark a “day of national joy” starting Monday night, when all living and deceased hostages are expected to be returned from Gaza. He said in a televised statement that two years ago the Simhat Torah holiday became a day of national mourning, but now with […]
# Die voorsitter van die Eskom-raad, Mteto Nyati, sê die kragvoorsiener fokus nou op bekostigbaarheid nadat groter stabiliteit bereik is, met ‘n energiebeskikbaarheidsfaktor van ongeveer 70-persent. Hy het by die Johannesburg Mynbou-indaba, gesê Eskom beoog om elektrisiteitstariewe in ooreenstemming te bring met inflasie terwyl skoner steenkool en nuwe inkomstestrome ondersoek word. Hy sê die stryd […]
# Britain’s competition watchdog has paved the way for tougher regulation to tackle Google’s dominance in online search, under new targeted measures focused on technology giants. The Competition and Markets Authority said it has designated Google with “strategic market status”, subjecting it to special requirements. A similar tech competition law from the European Union, the […]
# Suid-Afrika gaan van 2 tot 4 Junie volgende jaar die eerste Internasionale Ruimtespitsberaad Afrika aanbied in die WNNR se Internasionale Konvensiesentrum in Pretoria. Dit sal bygewoon word deur ruimte-voorlopers van Afrika, nuwe ondernemings en wêreldwye bedryfsleiers. Die organiseerders verwag 500 afgevaardigdes en drie-duisend geteikende sakevergaderings. Die besturende direkteur, Beulah Mosupye, sê die geleentheid het […]
# Rugby: Twee Suid-Afrikaanse spanne, die Bulle en die Stormers, is boaan die Verenigde Rugbykampioenskaps-punteleer voor die begin van die derde ronde. Albei spanne het hulle eerste twee wedstryde gewen, maar die Bulle is eerste na twee bonuspunt-oorwinnings teen die Stormers se een. Die Stormers speel vanaand teen Scarletts in Llanelli, Wallis, terwyl die Bulle […]
# Die UDM sê vrede in die Midde-Ooste sal slegs deur geregtigheid en respek vir menseregte bereik word. Die UDM se adjunkpresident, Nqabayomzi Kwankwa, sê die party salueer Nkosi Mandla Mandela, Zukiswa Wanner, Carolyn Shelver, Zaheera Soomar, Fatima Hendricks en Reaz Moola vir hul dapperheid en solidariteit met die mense van Palestina. Hy sê Hendricks, […]
# Die nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola het aan die Parlement se ad hoc-komitee gesê hy kan nie kommentaar lewer oor die voortgesette ondersoek na die minister van Polisie, Senzo Mchunu, nie. President Cyril Ramaphosa het Mchunu in Julie op spesiale verlof geplaas oor bewerings van ‘n sameswering met sakemanne Vusimuzi “Cat” Matlala en Katiso “KT” […]