# AfriForum het vandag die 200ste herdenking van Paul Kruger se geboorte op 10 Oktober 1825 herdenk met ’n spesiale “verjaarsdaggeskenk” deur die beveiliging van die Kruger-monument op Kerkplein in die Pretoriase middestad te verbeter. Hierdie inisiatief volg nadat vandale weer in September vanjaar van die standbeelde wat deel van die monument uitmaak, ernstig beskadig […]
# Statistieke Suid-Afrika berig vervaardigingsproduksie het in Augustus met 1,5-persent gedaal vergeleke met dieselfde maand verlede jaar. Die afname is hoofsaaklik gedryf deur yster en staal, metaalprodukte, masjinerie, voedsel en drank. Nicolai Claassen van Statistieke SA sê vervaardigingsverkope het ook winste getoon, met ‘n toename van 0,6-persent vanaf Julie en drie-persent oor die afgelope drie […]
# Die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika het bevestig dat OR Tambo Internasionale Lughawe in Ekurhuleni langer verwerkingstye by paspoortbeheer ervaar, wat beide aankomste en vertrekkende passasiers raak. Terwyl geen amptelike rede vir die vertraging verskaf is nie, moedig ACSA internasionale reisigers aan om ten minste drie ure voor hulle vertrektyd by die lughawe aan te kom […]
# Die DA het die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, daarvan beskuldig dat sy valslik beweer dat breë konsultasie plaasgevind het oor die Wet op Gelyke Indiensneming en regulasies vir swart ekonomiese bemagtiging. Die party sê dié wette plaas ‘n swaar las op ondernemings, benadeel beleggings en bevoordeel die politieke elite. Sonja Boshoff […]
# Cosatu verwelkom die Global Gateway-beleggingspakket ter waarde van 229-miljard-rand wat die president van die Europese Unie-kommissie, Ursula von der Leyen, en president Cyril Ramaphosa aangekondig het. COSATU se woordvoerder, Matthew Parks, sê die belegging, wat fokus op energie, infrastruktuur en farmaseutiese produkte, sal werksgeleenthede, ondernemings en groei bevorder. Hy waarsku die fondse moet toelaes […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het bevestig daar was gister ‘n swak tornado naby die Randse Lughawe in Germiston. Geen strukturele skade is ná grondassesserings gevind nie, slegs takke wat afgebreek het en plasse water weens swaar reën. Die woordvoerder, Lehlohonolo Thobela, sê die tornado het windsnelhede van 105 tot 137 kilometer per uur bereik. Hy […]
# The White House lashed out at the Norwegian Nobel Committee after it awarded the peace prize to Venezuelan opposition leader Maria Corina Machado and overlooked US President Donald Trump. White House Director of Communications Steven Cheung said on X the Nobel Committee proved they place politics over peace. He said Trump will continue making […]
# Die Madlanga-kommissie van ondersoek na bewerings van politieke inmenging en korrupsie in die strafregstelsel hervat Maandag sy werksaamhede in die Bridgette Mabandla-Justisiekollege in Pretoria. Woordvoerder Jeremy Michaels sê as gevolg van die sensitiewe aard van die getuienis, beplan die kommissie om die verhore agter geslote deure te hou, wat beteken dat die media en […]
# Israel’s justice ministry published a list of 250 prisoners to be released in exchange for hostages still held in Gaza, as part of a ceasefire deal with Hamas. The list does not include the names of several senior Palestinian militant leaders seen as symbols of resistance and whose release Hamas has demanded. One of […]