# Die Gautengse Omgewingsdepartement, gelei deur die LUR, Ewan Botha, het ‘n onwettige perseel in Wyk 82, Geluksdal in Brakpan afgetakel, waar bande verbrand en afval geberg is. Meer as 400 bande is sonder toestemming verbrand om metaal vir skroot te onttrek. Owerhede het beslag gelê op die bande en ‘n afleweringsvragmotor. Botha het ook […]
# Die Padvragvereniging ondersteun die voorgestelde 50-miljard-rand binnelandse hawe vir Gauteng om Suid-Afrika se logistieke netwerk te vernuwe. Die vereniging sê die projek kan die druk op Durban se hawe verlig en pad-spoor-integrasie verbeter. Die vereniging sê sukses sal afhang van werklike deelname deur die privaatsektor. Hy ondersteun planne vir slim vragmotors en multimodale spilpunte […]
# Die nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola sê hy het sy bes gedoen om die ontbinding van die taakspan vir politieke moorde te stop. Masemola het voor die Parlement se ad hoc-komitee oor polisie-kaping getuig en sê hy het die minister van Polisie, Senzo Mchunu, se besluit om die eenheid te ontbind bevraagteken, en gewaarsku soortgelyke […]
# Die Nasionale Seereddingsinstituut verwelkom Elon Musk se Starlink-plan om sy bedrywighede uit te brei en 2,5-miljard-rand in Suid-Afrika te belê, en beskryf dit as ‘n deurbraak vir reddingskommunikasie ter see. Hulle glo die vennootskap sal die NSRI-bote met satelliet-internet toerus, wat reddingswerkers selfs in afgeleë waters sal toelaat om in aanraking te bly. Andrew […]
# Mense in Gaza trotseer hulle wanhopige werklikheid ná twee jaar van meedoënlose Israelse aanvalle, ondanks die aanvaarding van ‘n skietstilstand. Die Nood-rampkomitee het sy oproep vir skenkings hernu om sukkelende gesinne te help. Die desperate vraag na humanitêre hulp sal na verwagting toeneem terwyl volgelaaide vragmotors gereed staan by grense met lewensreddende voedsel, water, […]
# Die Stad Kaapstad moedig motoriste aan om hulle voertuiglisensies vroegtydig te hernu om te verhoed om in lang toue te staan gedurende November en Desember. Die stad se burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Siseko Mbandezi, sê inwoners kan maklik aanlyn afsprake maak om tyd te bespaar. Hy het ook ‘n deurrylisensie-hernuwingsfasiliteit in Brackenfell bekendgestel, wat motoriste […]
# Rugby: Western Province delivered a masterclass in the final match of the SA Rugby U20 Women’s Week, outplaying the Blue Bulls 33-0 at Queens High School in Johannesburg. The match concluded a highly successful tournament, where the 14 participating teams delivered an encouraging display of the next generation of women’s rugby. The final day […]
# Sokker: Die Italiaanse middelveldspeler, Bryan Cristante, hoop vir ‘n vol stadion wanneer sy land Dinsdag in Udine teen Israel speel in ‘n Wêreldbeker-kwalifiseerder, ondanks ‘n boikot wat vroeër ingestel is. Groot groepe betogers word in die stad verwag, maar Cristante sê hierdie week se wapenstilstands-ooreenkoms tussen die strydende partye in Gaza kan dalk ‘n […]
# Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê Suid-Afrika benodig ‘n regstelsel wat meer kan bied as hoëprofiel-klopjagte. Die organisasie glo onlangse klopjagte teen die geskorste adjunk- nasionale polisiekommissaris vir Misdaadopsporing, Shadrack Sibiya, en president Cyril Ramaphosa se neef, die sakeman Hangwani Maumela, ontbloot korrupsie op verskeie magsvlakke, vanaf verkrygingstelsels tot wetstoepassing. OUTA se uitvoerende hoof, Wayne […]