# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, het gister die Hoftolk-togaprogram by die Kgosi Mampuru Korrektiewe Sentrum in Pretoria bekendgestel. Tolke sal nou in die hof amptelike togas dra, wat ‘n geskiedkundige mylpaal aandui. Kubayi het die projek as die eerste van sy soort wêreldwyd beskryf, wat die rol van tolke sal […]
# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie is gasheer vir G20-ministers van Kultuursake in Ballito, KwaZulu-Natal, vir die vierde G20-kultuurwerkgroep. Die vergadering is een van die laaste geleenthede voor volgende maand se G20-leiersberaad en fokus op die bevordering van kultuur as ‘n dryfveer van volhoubare ontwikkeling. McKenzie het aan die SABC News […]
# Die DA in Gauteng eis deursigtigheid van die Nasionale Gesondheidslaboratoriumdiens oor sy oënskynlike verbintenis om sy agterstand in toksikologie-sake teen die einde van die 2025/26-boekjaar te halveer. Die party sê dit sal die omkeertye vir toksikologieverslae in alle Forensiese Chemie-laboratoriums verbeter. Madeleine Hicklin van die DA sê dit volg op die DA se bevraagtekening […]
# ‘n Voormalige lid van die politieke moorde-taakspan, kaptein Maxwell Wanda, het aan die Madlanga-kommissie gesê lede van die Valke het ingemeng en aggressief opgetree tydens die inhegtenisneming van die sakeman Katiso “KT” Molefe in Desember verlede jaar. Molefe word daarvan beskuldig dat hy opdrag gegee het vir die moord op die ingenieur Armand Swart. […]
# Die Departement van Gesondheid in Gauteng beklemtoon die noodsaaklikheid dat lede van die gemeenskap die vroeë tekens van ‘n beroerte moet herken en onmiddellik moet optree. Dit is vandag Wêreldberoertedag, wat die erns van beroertes en die hoë voorkoms daarvan beklemtoon. Die Departement sê die provinsie het tussen 2020 en 2024 meer as 32-duisend […]
# German carmaker Mercedes-Benz reported plunging third-quarter profit, hit by weak sales in China as well as US tariffs. Net profit fell 30.8-percent. In July, the firm lowered its outlook for the year after US President Donald Trump’s tariff onslaught and said it expected revenue for 2025 to be “significantly below” that of last year. […]
# The Dutch head to the polls today for a snap election seen as a litmus test for the strength of the far-right, which has made powerful gains across Europe. Polls suggest anti-immigration and anti-Islam firebrand Geert Wilders is narrowly on course to repeat his election success from two years ago with his far-right Freedom […]
# Die UDM sê president Cyril Ramaphosa se viering van Suid-Afrika se verwydering van die Finansiële Aksietaakmag se gryslys ignoreer die werklikheid. Die adjunkpresident van die UDM, Nqabayomzi Kwankwa, sê terwyl die president tegniese voldoening en beleggersvertroue prys, staar miljoene Suid-Afrikaners honger, werkloosheid en vrees in die gesig. Hy sê tegniese mylpale moet deur sigbare […]
# Die Vryheidsfront Plus sê die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, se opmerkings oor Afrikaner-selfbeskikking ondermyn Artikel 235 van die Grondwet. Die party voer aan Kubayi se opmerkings ondermyn 1994 se ooreenkoms wat kulturele en gemeenskapsregte erken. Wynand Boshoff van die VF Plus se die minister se bewering dat Orania in die […]