# Die laaste klompie een-pond muntstukke met die gesig van wyle koningin Elizabeth die Tweede kom in sirkulasie in Brittanje, met meer as 23-miljoen daarvan bestem vir kasregisters en mense se beursies. Die Koninklike Munt sê die vrystelling van die laaste Elizabeth die Tweede-muntstukke, wat 2021 en 2022 gedateer is, verteenwoordig ‘n deurslaggewende oomblik in […]
# Die Suid-Afrikaanse kleinhandelreus Shoprite gaan na 25 jaar aan Malawi onttrek en soek na plaaslike kopers om sy belange oor te neem. Dit volg na die onlangse sluiting van winkels in Blantyre en Llongwe oor skendings van higiëne-reëls en verstrykte goedere. Die onttrekking is deel van Shoprite se strategie om sy nie-kernmarkte in Afrika […]
# Cricket: Proteas off-spinner Prenelan Subrayen has been reported for a suspect bowling action in Tuesday’s first one-day match against Australia in Cairns and will miss the rest of the series. The International Cricket Council says the match officials’ report specified concerns about the legality of Subrayen’s action. The first match was Subrayen’s debut in […]
# Israel approved a major settlement project in an area of the occupied West Bank that the international community has warned threatens the viability of a future Palestinian state. Israel has long had ambitions to build on the roughly 12-square-kilometre parcel known as E1 just east of Jerusalem, but the plan had been stalled for […]
# Rugby: The Sharks will host Western Province in a Currie Cup clash at Kings Park in Durban tomorrow. Sharks coach JP Pietersen made six changes and a positional switch to the team that lost to Griquas, with Jaco Williams returning to wing and Hakeem Kunene back in the number 15 jersey. Jean Smith comes […]
# Die Hooggeregshof in Pretoria het die geslagsaktivis Anele Mda aangesê om binne 24-uur om verskoning te vra oor lasterlike bewerings wat die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, verbind met die moord op die sakeman Wandile Bozwana in 2015. Bozwana en die taxi-baas Vusi ‘Khekhe’ Mathibela is in Sandton, Johannesburg, doodgeskiet. Regter Selby Baqwa het […]
# Castro de Bruin van die ANC het bedank as burgemeester van Beaufort-Wes in die Wes-Kaap. Die bedanking volg ná druk vanaf die DA, wat intussen die DA-lid, Elvico Links, as die nuwe speaker in die munisipaliteit verkies het. Links het as die voorsitter van die DA in die Beaufort-Wes-kiesafdeling gedien en is die raadslid […]
# Die Minerale Raad van Suid-Afrika is gereed om die Wysigingswetsontwerp op die Ontwikkeling van Minerale Hulpbronne met die regering te bespreek om belegging, groei en werkskepping in mynbou aan te moedig. Die raad ondersteun verandering in die mynbousektor, die insluiting van verantwoordelike ambagsmynbou en om onwettige mynbou tot ‘n misdaad te verklaar, maar waarsku […]
# AfriForum het ‘n interne appèl ingedien nadat die Suid-Afrikaanse Polisiediens sy aansoek oor die gebruik van privaat sekuriteit by polisie stasies ingevolge die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, geïgnoreer het. Die organisasie sê vier maande van stilte veroorsaak ernstige bekommernis terwyl die regering regulasies oorweeg wat die privaat sekuriteitsektor kan verswak. Jacques […]