# ‘n Beskuldigde, Muzi Sibiya het as die eerste verdedigingsgetuie in die Senzo Meyiwa-moordverhoor in die Hooggeregshof in Pretoria getuig. Sibiya, wat deur advokaat Charles Mnisi verteenwoordig word, ontken enige deelname aan die moord wat in 2014 by Kelly Khumalo se huis gebeur het. Hy getuig dat sy beweerde bekentenis met polisie-aanranding en dreigemente afgedwing […]
# The Daily Maverick and News24 are challenging the application for the Madlanga Commission to hear evidence behind closed doors. Evidence leaders applied to present evidence in camera indefinitely as the hearing proceed. The media and public will then not be allowed to hear witness testimony. The legal teams of the two media houses will […]
# Die Hooggeregshof in Pietermaritzburg hoor tans die staat se slotbetoë in die heropende geregtelike doodsondersoek na die dood in 1967 van ANC-leier en Nobelpryswenner, Albert Luthuli. Die oorspronklike doodsondersoek het bevind dat hy, sonder enige kriminele aanspreeklikheid, deur ‘n goederetrein getref is. Die heropende ondersoek wat in April begin het, het nuwe forensiese en […]
# Die DA het die Departement van Binnelandse Sake geprys vir die dramatiese verbetering in sy visum-omkeertye. Die vinnige verwerking van kritieke vaardigheidsvisums het van 52-persent tot 89-persent gestyg, sakevisums van 61-persent tot 97-persent, en algemene werkvisums van tien-persent tot 98-persent. Die DA-lid, Adrian Roos, sê die Vertroude Toer-operateur-skema het 40-duisend toeriste gelok en drie-duisend […]
# Motorsport: Marc Marquez has had successful surgery on his right shoulder following the world champion’s crash at the Indonesia MotoGP. His Ducati team added that Marquez will continue his recovery process, and his progress will determine the timing of his return to racing competition. He had originally been ruled out of this month’s Australia […]
# President Cyril Ramaphosa sê nuwe beleggings van die Europese Unie sal inklusiewe en volhoubare groei in Suid-Afrika ondersteun. Die EU het meer as 230-miljard-rand belowe aan projekte vir skoon energie, groen waterstof, hernubare energie, en noodsaaklike minerale en entstowwe. Die befondsing sal werksgeleenthede skep, plaaslike mineraalverwerking en groenwaterstofproduksie ondersteun en paaie, hawens en digitale […]
# Netbal: Die Proteas-kaptein, Khanyisa Chawane, sê daar is waardevolle lesse te leer nadat Australië die reeks 3-0 gebuit het met ‘n oortuigende 65-42 oorwinning in Adelaide. Die Diamonds het hul perfekte rekord teen Suid-Afrika gehandhaaf met oorwinnings in al 49 toetse. Ten spyte van die nederlaag het Chawane haar spanmaats se veggees geprys en […]
# Die Stad Kaapstad verwelkom die inhegtenisneming van vier verdagtes vir die kaping en moord op ‘n LEAP-beampte, Yonke Pakade. Die 26-jarige beampte was van diens af toe ‘n groep verdagtes hom oor die naweek in die Marikana informele nedersetting in Philippi aangeval en gekaap het. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê […]
# Die DA het ‘n mosie van wantroue ingedien teen die adjunkburgemeester en burgemeesterskomiteelid vir Finansies in Tshwane, Eugene Modise. Dit volg na ‘n forensiese verslag wat beweer Modise het voordeel getrek uit ‘n sekuriteitskontrak met die munisipaliteit deur ‘n maatskappy, Triotic Protection Services, waarmee hy verbind word. Cilliers Brink van die DA beskuldig burgemeester […]