# Krieket: Suid-Afrika sal sy eerste beurt hervat op 216 vir ses op die derde oggend van die eerste toets teen Pakistan in Lahore. Dit is ‘n agterstand van 172 lopies nadat die gasheer gister uitgeboul is vir 378. Hulle het hervat op 313 vir vyf en hulle oorblywende vyf paaltjies verloor vir net 65 […]
# Die DA eis volle deursigtigheid van die ANC oor sy kontrak ter waarde van 190-miljoen-rand met Ezulweni Investments vir verkiesingsmateriaal wat na bewering met strategiese vennote gedeel is. Die DA-lid, Willie Aucamp, sê die reëling kan volmagpartye bevoordeel en politieke befondsingswette oortree. Hy het bevestig die party sal ‘n versoek indien volgens die Wet […]
# Krieket: Die voormalige Engelse krieketster Ian Botham is bekommerd oor sy land se gebrek aan behoorlike voorbereiding vir die reeks om die As teen Australië, wat op 21 November in Perth begin. Hy sê dit grens aan arrogansie terwyl hulle in 2011 laas ‘n toets in Australië gewen het. Engeland sal voor die reeks […]
# Tennis: Vyf van die wêreld se top tien-mans neem van môre deel aan ‘n winsgewende vertoon-toernooi in Saoedi-Arabië – die sogenaamde Six Kings Slam. Die Spanjaard Carlos Alcaraz, die Italianer Jannik Sinner, die Duitser Alexander Zverev, Novak Djokovic van Serwië, die Amerikaner Taylor Fritz, asook die wêreld-nommer-25, Stefanos Tsitsipas van Griekeland, ding mee om […]
# Die Franse president, Emmanuel Macron het Maandag oproepe om te bedank verwerp en sy teenstanders aangeval. Sy jongste regering word bedreig deur twee mosies van wantroue wat dit teen die einde van die week dalk tot ‘n val kan bring. Macron het in die laaste twee jaar vyf eerste ministers gehad. Baie van sy […]
# Gymnastics: Sports’ highest court is expected to rule today on Israeli participation at this month’s world artistic gymnastics championships in Indonesia after the Asian country’s government denied Israeli athletes entry visas. Israel appealed to the Court of Arbitration for Sport, demanding the court force the International Gymnastics Federation and the Indonesian federation to guarantee […]
# Soccer: No country has ever won the World Cup with a foreign-born coach, but Carlo Ancelotti says that there was “always a first time” as he eyes glory with Brazil. The Italian became Brazil’s first overseas coach in six decades when he took over in May and he helped the five-times champions punch their […]
# Die geskorste nasionale adjunkpolisiekommissaris, Shadrack Sibiya, ontken alle korrupte skakels met tenderpreneurs Vusumuzi “Cat” Matlala en Brown Mogotsi. Sibiya het voor die Parlement se ad hoc-komitee getuig en gesê sy verhouding met albei mans was beperk en streng professioneel. Hy het bewerings dat Mogotsi vergaderings tussen hom en die minister van Polisie, Senzo Mchunu, […]
# Diplomatic sources say the opposition of Turkey and Iraq to the presence of Benjamin Netanyahu at today’s Gaza summit in Egypt prompted him to cancel at the last minute. World leaders are gathering at the Egyptian resort of Sharm El-Sheikh to sign a document ending the war in the Gaza Strip later today which […]