# Getuie X het aan die Madlanga-kommissie in Pretoria beweerde korrupsie en geheime bande tussen senior polisiebeamptes en sakefigure onthul. Getuie X het aanlyn getuig en omvattende WhatsApp-boodskappe verskaf wat op noue bande dui tussen die sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala en die KwaZulu-Natalse Valke-hoof, generaal Lesetja Senona, sowel as sy seun, Thato Senona. Die tussenganger, […]
# Drie vermeende polisiemoordenaars is gisteraand in Johannesburg in hegtenis geneem vir moord, poging tot moord en gewapende roof. Die Valke se woordvoerder, Katlego Mogale, sê verlede maand het adjudant-offisier Jabulani Mabuza se meisie voertuigprobleme ondervind op die Benrose-wes-oprit. Sy sê die klaer het toe vir Mabuza gebel om haar te help en net toe […]
# Die Madlanga-kommissie het tydlyne gegee vir die kommissie se getuienisleiers, News24 en Daily Maverick om ‘n geskil te besleg oor ‘n ander persoon wat Donderdag en Vrydag sonder kamera’s sal getuig. Voorsitter Regter Mbuyiseli Madlanga sê indien dit nie opgelos word nie, moet getuienisleiers asook News24 en Daily Maverick teen 22 Oktober dokumente indien. […]
# Transport and services in Greece are disrupted for the second time this month as unions staged a 24-hour walkout against government plans to introduce an optional 13-hour workday. The government has said the 13-hour workday, to be voted into law Wednesday, is optional but opposition parties and unions argue that workers will risk layoffs […]
# Die Madlanga-kommissie het ‘n ooreenkoms tussen getuienisleiers en prokureurs vir News24 en Daily Maverick aanvaar dat getuie een, Mnr. X, vandag en môre om veiligheidsredes van ‘n afstand af en sonder kamera’s sal getuig. Getuienisleier Matthew Chaskalson sê vandag se getuienis sal verklarings en bewysstukke soos WhatsApp-gesprekke op die skerm vertoon. Kommissievoorsitter Regter Mbuyiseli […]
# Google will invest more than 260-billion-rand in India over the next five years, as it announced a giant data centre and artificial intelligence base in the country. It will be the largest AI hub anywhere outside of the US. Demand for AI tools and solutions is surging among businesses and individuals in India, which […]
# Britain’s unemployment rate has edged up to the highest level in over four years, adding to the country’s economic strains ahead of the government’s annual budget. The rate reached 4.8-percent in the three months to the end of August, the highest level since the first half of 2021. That is comparison with unemployment at […]
# Die Madlanga-kommissie van Ondersoek sal na verwagting uitspraak lewer oor besware deur News24 en die Daily Maverick teen dele van die verrigtinge wat hierdie week in camera gehou word. Getuienisleiers het geslote verhore vir die res van die week versoek om getuieveiligheid en sensitiewe polisietegnieke te beskerm. Volgens berigte sal die volgende getuie, wat […]