# Die Nasionale Kommissaris van Korrektiewe Dienste, Makgothi Thobakgale, sê meer as 55-duisend gevangenes is uit op parool. Thobakgale het tydens die Nasionale Spitsberaad oor die Hersiening van die Paroolstelsel in Pretoria gesê die stelsel is onder druk weens ‘n tekort aan beamptes om die gevangenes doeltreffend te monitor. Thobakgale het aan SABC News gesê […]
# Die Gautengse LUR vir Gesondheid en Welstand, Nomantu Nkomo-Ralehoko, sê haar departement stel daadwerklik ondersoek in na die moontlikheid om sy eie laboratorium te stig om die verwerking van patologie-uitslae te bespoedig. Nkomo-Ralehoko het vertragings met die verwerking van patologie-uitslae vandag in die provinsiale wetgewer aangespreek. Sy sê hierdie projek het ten doel om […]
# Rugby: Jan Serfontein’s return to Loftus Versfeld and his own assessment of his new Bulls team reveals a lot about where the Pretoria outfit’s focus has been in the build-up to the United Rugby Championship. He says they have two or three players in every position who on any weekend could pull on the […]
# Die UDM sê hy is woedend en hartgebroke oor onlangse berigte van seksuele misbruik, teistering en wangedrag waarby onderwysers regoor die land betrokke is. Die waarnemende sekretaris-generaal, Zandile Phiri, sê daar het verlede maand sake in Gauteng, die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en die Vrystaat voorgekom wat ‘n diep en sistemiese krisis in die onderwystelsel aandui. Sy […]
# Die DA sê die middestad van Pretoria en die nywerheidsgebied in Pretoria-Wes het sedert verlede Donderdag geen krag nie, omdat die stad nie begroot het om gespesialiseerde elektrisiteitskabels te vervang nie. Die DA-lid, Cilliers Brink, sê die onderbreking ontwrig nie net mense se lewens nie, dit bedreig ook werkgeleenthede. Hy sê geen nuwe beleggingsbeloftes […]
# The CEO of a South Korean lithium battery maker was sentenced to 15 years in prison over a factory fire that killed nearly two dozen workers last year. The Suwon District Court handed down the lengthy term to Aricell CEO Park Soon-kwan, saying the company’s practices had prioritised profit over worker safety. The June […]
# The United Nations says Russian authorities have subjected civilian detainees in Ukrainian areas it occupies to torture, including sexual violence. In a fresh report, the UN rights office concluded that Russia has subjected Ukrainian civilian detainees to consistent patterns of serious violations of international law. The report said UN investigators had interviewed 216 civilians […]
# Die nasionale kommissaris van polisie, Fannie Masemola, het die werk van die taakspan oor politieke moorde in KwaZulu-Natal voor die Madlanga-kommissie in Pretoria verdedig. Masemola sê die eenheid het in weerwil van kritiek baasbreine in verskeie hoëprofielsake vasgetrek. Hy sê die span het deurslaggewende bewysstukke gevind in die ondersoek na die moord op die […]
# Die landbou-organisasie TLU SA het die suksesvolle arrestasie bevestig van 24 verdagtes wat betrokke is by onwettige jag met honde in Ermelo, Mpumalanga. Bennie van Zyl van TLU sê die ondersoek is deur plaaslike boere, die polisie en die Dierebeskermingsvereniging uitgevoer en daar is beslag gelê op 50 honde en verskeie voertuie. Van Zyl […]