# City Power is woedend oor gewelddadige aanvalle op sy personeel en opsetlike beskadiging van infrastruktuur. Twee sekuriteitsbeamptes is aangerand by die Alexandra-substasie nadat hulle deur gewapende verdagtes vasgebind is. Die uitvoerende hoof, Tshifularo Mashava, het die aanvalle veroordeel en noem dit sinneloos. In ‘n aparte voorval is ‘n inwoner van Roodepoort deur ‘n onwettige […]
# President Cyril Ramaphosa het in die Nasionale Raad van Provinsies bevestig hy het die beweerde tenderkorrupsie-magnaat van die Tembisa-hospitaal, Hangwani Maumela, verlede jaar voor sy huis in Sandhurst, Johannesburg, ontmoet. Hy het op mondelinge vrae geantwoord hy was 47-jaar gelede getroud met Maumela se tannie, sy pa se suster, maar hulle is later geskei. […]
# Gesondheidsowerhede in Gaza sê minstens ses Palestyne is dood in twee aparte voorvalle. Die Israelse Weermag het vroeër gesê hulle het geskiet nadat verskeie verdagtes die onttrekkingslyn oorgesteek en magte in die noordelike Gazastrook-gebied genader het. Die weermag het die inwoners van Gaza versoek om sy instruksies te gehoorsaam en nie na die magte […]
# President Cyril Ramaphosa sê plaaslike regering benodig meer fokus om dienslewering te verbeter en ongelykheid aan te pak. Ramaphosa het op vrae in die Nasionale Raad van Provinsies geantwoord Stad Kaapstad presteer goed met finansiële bestuur, maar het min vordering getoon in pogings om ongelykheid te verminder. Hy voeg by die regering beskik oor […]
# Getuienisleier Adila Hassim het aan die Madlanga-kommissie gesê, getuie X se verklaring dui aan dat sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala vertroulike rekords met identiteitsnommers van hoëprofiel-persone versprei het. Hassim sê getuienis toon ook dat Matlala met sakeman Suleiman Kareem kommunikeer het oor sy gesondheidsdienstetender, skermkiekies van polisiefakture gedeel het en betalings van miljoene rande bespreek […]
# Limpopo se premier, Phophi Ramathuba, het gesinne versoek om geliefdes te identifiseer wanneer lykskouings môre begin ná Sondag se busongeluk in Makhado. Sy het bevestig die dodetal het tot 43 gestyg, terwyl 45 mense beseer is. Die bus was van die Oos-Kaap na Zimbabwe en Malawi onderweg toe die bestuurder beheer verloor het op […]
# Die DA sê die aanstelling van ‘n kuberkommissaris is dringend nodig om die groeiende aanlyn handel in onwettige vuurwapens teen te werk. Volgens die party gebruik misdadigers digitale netwerke en geheime koeriers om wapens na die Wes-Kaap te vervoer, met die Suid-Afrikaanse Polisiediens wat bieg hulle kan nie die bedreiging ten volle beheer nie. […]
# Sokker: Bafana Bafana se hoofafrigter, Hugo Broos, moes op die laaste nippertjie sy span verander vir vanaand se deurslaggewende Wêreldbeker-kwalifiseerder teen Rwanda in die Mbombela-stadion in Mpumalanga. Die doelskieter Lyle Foster moes weens ‘n besering onttrek en is vervang deur Ashley Cupido van Stellenbosch FC. Dit is vanaand Suid-Afrika se laaste kans om vir […]
# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, en die Britse minister van Handel en Nywerheid, Chris Bryant, het in Londen ‘n ooreenkoms van verstandhouding onderteken om Suid-Afrika se infrastruktuurlewering te versterk. Die vennootskap bied tegniese kundigheid ter waarde van tien-miljoen-rand vir Projek Capstone, Projek Speed, en Infrastruktuur Suid-Afrika se Neem ‘n Munisipaliteit […]