# Die Nasionale Sake-inisiatief het die installasie-, herstel- en onderhoudsinisiatief van stapel gestuur. Dit is ‘n landwye veldtog wat die jeug van dorpe, TVET-studente en klein ondernemings met groen ekonomie-geleenthede verbind. Die inisiatief stel drie soorte digitale gereedskap bekend, insluitend die Groen Ekonomie-gereedskapskis, die Installasie-, Herstel- en Onderhoud-kernportaal, en die leer-app, om opleiding, ondernemingsgroei en […]
# Kaapstad is amptelik die wêreld se derde gelukkigste stad. TimeOut se geluksaanwyser is deel van die tydskrif se jaarlikse internasionale peiling om die wêreld se gelukkigste stad te bepaal. Dit word gegrond op faktore soos kultuur, naglewe, kos, staproetes, lewensgehalte en geluk. Die hoofstad van die Verenigde Arabiese Emirate, Abu Dhabi, is vanjaar se […]
# Krieket: Die gewilde Twee-miljoen-rand-vangskoot keer terug in die vierde seisoen van die SA20, wat op 26 Desember begin. Toeskouers in die pawiljoen wat die bal met een hand vang, deel prysgeld van twee-miljoen-rand aan die einde van die toernooi, terwyl deelnemers wat die borg, Betway, se Catch Game-speel, hulle prysgeld verdriedubbel. Kommissaris Graeme Smith […]
# Tennis: Die winsgewende Six Kings Slam met ses van die wêreld se beste spelers begin vandag in Riaad, Saoedi-Arabië. Die eerste kwarteindstryd is tussen die Duitser Alexander Zverev en die Amerikaner Taylor Fritz en die tweede tussen die Italianer Jannik Sinner en die Griek Stefanos Tsitsipas. Die twee wenners speel dan onderskeidelik teen die […]
# Soccer: Coach Carlo Ancelotti said Brazil “mentally collapsed” in their 3-2 friendly defeat to Japan on Tuesday and warned they need to learn from their mistakes before the World Cup. Brazil threw away a two-goal lead as Japan came roaring back in the second half in Tokyo, with Ancelotti’s men helpless in the face […]
# The International Monetary Fund lifted its outlook for global growth this year, flagging a milder-than-expected economic hit from President Donald Trump’s tariff policies while warning of risks ahead. In its flagship World Economic Outlook report, compiled before the most recent US-China tariff spat, the IMF hiked its 2025 global growth forecast to 3.2-percent, up […]
# The European Union has slapped luxury fashion brands Gucci, Chloe and Loewe with fines amounting to more than 3-billion-rand for fixing resale prices. The fines come after the European Commission launched surprise raids on the companies in April 2023. The commission said it has now imposed the fines because the three brands restricted independent […]
# Cricket: England bowling great Stuart Broad says Australia have their “worst” team since 2010 as a war of words intensifies ahead of the Ashes series. The retired paceman was responding to the prediction of former Australia batter David Warner that the visitors would lose the five-match Test series, which starts next month, 4-0. England, […]
# ‘n Noodstemming oor Israel se deelname aan die Eurovision-kompetisie is gekanselleer na die verwikkelinge in die Midde-Ooste. Die stemming is gereël nadat verskeie lande gedreig het om te onttrek as Israel sou deelneem. Die Europese Uitsaai-unie sê sy uitvoerende raad het ingestem tot ‘n persoonlike bespreking tussen lidlande en die kwessie is geplaas op […]