# Soccer: Morocco set a new world record of 16 consecutive international victories with their 1-0 World Cup qualifying success over Congo in Rabat. Fenerbahçe forward Youssef En-Nesyri scored the only goal of the game for the Atlas Lions, who had already secured World Cup qualification earlier this month with a 5-0 trouncing of Niger. […]
# Krieket: Pakistan het Suid-Afrika met 93 lopies verslaan in die eerste van twee toetse in Lahore. Die tuisspan het die besoekers ‘n wenteiken van 277 gestel en die Proteas het vandag hul tweede beurt op 51 vir twee hervat nadat kaptein Aiden Markram en naguiltjie Wiaan Mulder gister uitgehaal is. Ryan Rickelton se kolfbeurt […]
# Senior Ukrainian officials visiting the United States met with representatives of US weapon manufacturers, including Raytheon, which produces Tomahawk missiles that Washington could provide to Kyiv. The Ukrainian delegation’s two-day visit also included talks with senior US officials and comes ahead of a planned meeting between US President Donald Trump and Ukrainian leader Volodymyr […]
# Die DA sê hy het met groot kommer kennis geneem van Bloomberg-berigte dat laserafstandsmetingstoerusting wat deur die Suid-Afrikaanse firma LightWare Opto-electronics vervaardig is, van Russiese aanvalshommeltuie herwin is wat in die oorlog teen Oekraïne gebruik word. Chris Hattingh van die DA sê die party wil hê die Nasionale Konvensionele Wapenbeheerkomitee se bevindinge in die […]
# Die geskorste Adjunk- Nasionale Polisiekommissaris, Shadrack Sibiya het die KwaZulu-Natalse Polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi beskuldig dat hy die openbare indruk manipuleer deur met mense se koppe te smokkel. Sibiya beweer Mkhwanazi het ingemeng met ondersoeke en die publiek mislei onder die dekmantel dat Suid-Afrikaners beskerm word. Sibiya beweer verder Mkhwanazi se sosiale media-teenwoordigheid skep ‘n […]
# Venezuela het aangekondig dat hy sy ambassade in Noorweë gaan sluit nadat opposisieleier María Corina Machado die Nobelprys vir Vrede ontvang het. Die Nobelkomitee in Oslo gee haar erkenning vir haar bevordering van demokrasie in Venezuela terwyl president Nicolás Maduro die 58-jarige as ‘n demoniese heks beskryf Die Noorse Ministerie van Buitelandse Sake het […]
# President Cyril Ramaphosa sê die stryd teen korrupsie moet die oppergesag van die reg erken en ‘n behoorlike proses volg. Hy het tydens vraetyd in die Nasionale Raad van Provinsies die vordering uitgelig wat die Spesiale Ondersoekeenheid, die Valke en die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie gemaak het met inhegtenisnemings, vervolging en die herwinning van gesteelde […]
# Die Britse eerste minister, Keir Starmer, het aan die Laerhuis gesê die wapenstilstand in die Midde-Ooste sou nie moontlik gewees het sonder die Amerikaanse president, Donald Trump, nie. Hy beskryf die gebeure as ‘n oomblik van groot verligting vir baie mense, al demp die wete van wat gebeur het van die verligting. Starmer bevestig […]
# Krieket: Die Proteas benodig nog 226 lopies om die eerste toets teen Pakistan in Lahore te wen. Ryan Rickelton en Tony de Zorzi sal die besoekers se tweede beurt op 51 vir twee hervat op die voorlaaste dag nadat kaptein Aiden Markram en naguiltjie Wiaan Mulder gistermiddag hul paaltjies verloor het. Die gashere het […]