# Ses vermeende dwelmsmokkelaars is dood in ‘n Amerikaanse aanval op ‘n boot naby die kus van Venezuela. Die Amerikaanse president, Donald Trump, sê intelligensie het bevestig die boot het dwelms vervoer. Dit is die vyfde aanval sedert die begin van September na die Pentagon se aankondiging van ‘n beslissing deur die president dat die […]
# Die raad vir gehaltebeheer in onderwys, Umalusi het streng nuwe reëls ingestel vir die verskaffers van aanlyn en afstandsonderrig, wat die Nasionale Senior Sertifikaat aanbied. Die raad sê hierdie ononderhandelbare vereistes is ontwikkel deur die Departement van Basiese Onderwys, die Onafhanklike Eksamenraad en die Suid-Afrikaanse Omvattende Assesseringsinstituut om geloofwaardigheid en regverdigheid te verseker. Die […]
# Te midde van die wêreldwye herdenking vandag van die Internasionale Dag vir Landelike Vroue herdenk, vra die UDM-Vroue-organisasie vir die erkenning van vroue, nie as begunstigdes van beleid nie, maar as vennote in die vorming van die nasie se toekoms. Die sekretaris-generaal, Thandi Nontenja, sê landelike vroue anker die voedselstelsels en plaaslike ekonomieë in […]
# Tennis: Die voormalige wêreldnommer-een en agtmalige Grand Slam-kampioen, André Agassi, sê die Amerikaanse tiener, Learner Tien, het die basiese vermoë en geestelike staal om een van die top tennisspelers in die wêreld te word. Die 19-jarige het hierdie maand die eindstryd van die China Ope in Beijing gehaal en verlede week die voormalige nommer-een […]
# Sokker: Die president van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging, Danny Jordaan, sê dis ‘n uitdaging om ‘n opvolger te vind vir Bafana Bafana se afrigter, Hugo Broos, wat ná volgende jaar se Wêreldbekertoernooi gaan uittree. Jordaan het gepraat na Bafana se oorwinning van 3-0 oor Rwanda waarmee hy vir die toernooi gekwalifiseer het. Hy het Broos […]
# Die raad vir gehaltebeheer in onderwys, Umalusi, sê hy is gereed vir vanjaar se nasionale matriekeksamen in openbare sowel as privaat beoordelingsliggame. Die raad het bevestig stelsels is gereed om geloofwaardige, regverdige en voldoenende eksamen-administrasie te verseker. Aanlyn skole is nog nie geakkrediteer nie weens die afwesigheid van ‘n regulatoriese raamwerk. Umalusi se uitvoerende […]
# Sokker: Die president van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging, Danny Jordaan, sê die fokus is op die toekoms, met Bafana Bafana wat voorberei vir die Afrikabeker in Marokko en die 2026 FIFA Wêreldbeker, terwyl die onder-17-span na Katar reis. Jordaan het na die 2010 Wêreldbeker verwys as ‘n herinnering aan Suid-Afrika se sokkerreis. Hy het beklemtoon […]
# Die Parlement se portefeuljekomitees oor Vervoer, Handel en Nywerheid het die Departement van Vervoer versoek om te verseker dat transformasieteikens by Transnet se Island View-gebied in Durban, voorrang kry en nie winste nie. Dit volg ná minister Barbara Creecy die komitees ingelig het oor haar opdrag dat Transnet teen Maart volgende jaar 25-jaar operateurooreenkomste […]
# The Israeli military says that one of the bodies handed over by Hamas as part of an exchange for Palestinian prisoners was not a former hostage. After overnight forensic tests on four bodies returned on Tuesday, the army said medical officials concluded that one does not match any of the hostages. Since Monday, under […]