# Residents of a slum in Rio de Janeiro lined up more than 40 bodies at a plaza in their low-income neighborhood after the bloodiest police operation in the city’s history. There was no official confirmation yet about whether they were among the 60 suspected members of a drug gang who were killed during Tuesday’s […]
# The German government has backed an increase in the minimum wage to 291-rand per hour, the largest hike since the country adopted a minimum wage a decade ago. The increase will come in two stages. Labour Minister Baerbel Bas says six-million employees will receive noticeably more for their work and companies can responsibly spread […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag het bevestig een van die niggies wat in Mamelodi-Oos in Pretoria vermoor is, Tshiyamo Moramaga, was die meisie van die moordbeskuldigde Tebogo Mnisi. Tshiyamo en Boleseng Moramaga is vermoor, terwyl hulle vriend Desmond Semang, wat saam met hulle by die taverne was, oorleef het. Tshiyamo het glo daardie aand ‘n WhatsApp-boodskap […]
# Brigadier Lesiba Mokoena van die Valke het aan die Madlanga-kommissie gesê dat hy slegs twee offisiere, kaptein Barry Kruger en ‘n kollega, gemagtig het om na sakeman Katiso “KT” Molefe se Sandhurst-eiendom te gaan om berigte van vals Valke-offisiere te verifieer. Hy is die tweede getuie wat vandag getuig oor die Desember-inhegtenisneming van Molefe. […]
# Krieket: ‘n Meesterlike vertoning deur kaptein Laura Wolvaardt het die Proteas tot ‘n briljante totaal van 319 vir sewe geneem in hulle Wêreldbeker-halfeindstryd teen England in Guwahati, Indië. Dit is die tweede hoogste totaal in ‘n Wêreldbeker-uitklopwedstryd. Wolvaardt en Tazmin Brits het ‘n aanvangs-vennootskap van 101 lopies opgestapel voordat Brits vir 45 vertrek het, […]
# Rugby: John Plumtree will step down as head coach of the Sharks at the end of the 2025/2026 season. The team’s ownership and management announced significant changes following a disappointing start to the season. Plumtree will move to a mentoring and advisory role. To support Plumtree over the remainder of the season, the Sharks […]
# ‘n Voormalige lid van die taakspan vir politieke moorde, kaptein Maxwell Wanda, sê een van die moordbeskuldigde “KT” Molefe se beweerde lyfwagte het tydens sy arrestasie in Desember gesê die gearresteerde sakeman was vriende met die minister van Polisie, Senzo Mchunu. Wanda het voor die Madlanga-kommissie in Pretoria getuig en sê hy het die […]
# Die stigter van Voice It In Action, Kgothatso Moloto, doen ‘n beroep op president Cyril Ramaphosa om geslagsgeweld en vrouemoord aan te pak, na die kroeg-uitsmyter, Tebogo Mnisi sy borgtogaansoek prysgegee het. Die 38-jarige staan tereg op vyf aanklagte, insluitend twee aanklagte van moord met voorbedagte rade, nadat die niggies Tshiamo en Baleseng Moramaga […]
# Die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit het die 2025/26-plesiervaartseisoen amptelik van stapel gestuur met die aankoms van die Mein Schiff 4 in die hawe van Port Elizabeth. Die burgemeester Babalwa Lobishe, en hawebestuurder, Pamela Yoyo sê die plesiervaartseisoen sal na verwagting 120-miljoen-rand tot die plaaslike ekonomie bydra. Die 25 besoeke van passasierskepe, insluitend nege oornagverblywe, sal meer […]