# Rugby: Reinhardt Ludwig sal môreaand kaptein wees van ‘n feitlik nuwe Bulle-span vir die Verenigde Rugbykampioenskaps-wedstryd teen Connacht in Galway, Ierland. Hoofafrigter Johan Ackermann het elf veranderinge aan sy opdrafspan gemaak na verlede week se nederlaag teen Ulster wat die Pretoriase span van eerste na sesde op die punteleer laat tuimel het. Die span […]
# Die Jeugafdeling van die Vryheidsfront Plus Jeug sê die ANC en EFF se rasgebaseerde retoriek veroorsaak onrus en geweld op universiteitskampusse. Dit volg na betogings by die Universiteit van die Vrystaat oor bewerings dat die nuwe finansiële beleid volgens ras diskrimineer. VF Plus-jeugleier Chriszaan du Plessis sê die beleid is redelik en raak nie […]
# Umalusi het sy beste wense aan die matriekklas van 2025 oorgedra terwyl meer as ‘n miljoen kandidate voorberei om hul eindeksamen af te lê. Die Nasionale Senior Sertifikaat-eindeksamen begin Dinsdag. Umalusi se uitvoerende hoof, Mafu Rakometsi, sê die uitslae sal in Januarie bekend gemaak word, met sertifikate wat binne drie maande na goedkeuring uitgegee […]
# Krieket: Die Proteas se kaptein, Aiden Markram, het hul nederlaag van 93-lopies teen Pakistan in die eerste toets in Lahore toegeskryf aan die toporde-kolwers se onvermoë om mededingende tellings te behaal. Suid-Afrika is in sy tweede beurt vir 183 uitgeboul na ‘n eerstebeurt-agterstand van 109. Tony de Zorzi se 104 en Ryan Rickelton se […]
# Rugby: Die Engelse losskakel George Ford het onthul dat hy ‘n aanloklike aanbod van die nuwe wegbreekkompetisie, R360, van die hand gewys het om steeds vir sy land te kan speel. Hy het sy kontrak met Sale Sharks met nog drie jaar verleng. Engeland se rugby-unie het vroeër gewaarsku dat spelers wat by R360 […]
# Die DA eis dat Vrydag se vrystelling van die polisie se kwartaallikse misdaadstatistieke die syfers oor geslagsgeweld en misdade teen kinders insluit. Die DA-woordvoerder vir polisie, Lisa Schickerling, sê die statistieke word lank uitgestel en dit beklemtoon die polisie se gebrek aan aanspreeklikheid. Schickerling waarsku om data oor geslagsgeweld en misdaad teen kinders te […]
# Soccer: Barcelona midfielder Frenkie de Jong signed a new deal until 2029. The 28-year-old Dutch international joined Barcelona from Ajax in 2019 and is in his seventh season with the Catalan giants, winning two La Liga titles and the Copa del Rey twice. De Jong has struggled for form at times but became a […]
# Rugby: Five members of the victorious Junior Springbok team who won the World Rugby Under-20 Championship earlier this year in Italy, were included in the SA Rugby Under 19 Academy training squad. They will go on a three-game tour of Europe at the end of October. The triumphant Junior Boks who are part of […]
# US self-driving car company Waymo announced plans to launch its robotaxis in London next year, as the UK moves to develop an autonomous vehicle market. London would mark the first foray into Europe for Waymo, owned by Google parent Alphabet and already present in a growing number of cities in the United States. Under […]