# Die nasionale woordvoerder van die EFF, Sinawo Thambo het in die openbaar vir adjunkpresident van die Patriotic Alliance, Kenny Kunene, verskoning gevra, nadat hy lasterlike bewerings op sosiale media gemaak het. Thambo het beweer dat Kunene betrokke was by ‘n betaling van 400-duisend-rand borgtog vir ‘n moordverdagte en omstrede sakeman Katiso “KT” Molefe en […]
# The Hostages and Missing Families Forum urged the Israeli government to immediately halt the implementation of any further stages of the agreement as long as Hamas continues to violate its obligations regarding the return of all hostages and the remains of the victims. According to the framework, outlined by US President Donald Trump, the […]
# Die Vrye Markstigting sê Suid-Afrika se telling op die 2025 Internasionale Indeks vir Eiendomsregte het gedaal tot vierduisend-915, wat die land 3de in Afrika en 61ste wêreldwyd plaas. Regs- en politieke beskerming het effens verbeter maar intellektuele en fisiese eiendomsregte het gedaal. Martin van Staden van die stigting sê die verslag waarsku dat Suid-Afrika […]
# Vier universiteitstudente se persoonlike stryd het gelei tot die stigting van VarsityLink, ‘n gratis digitale platform wat studente landwyd verbind en ondersteun. Die platform, gestig deur Unathi Sithole, Matome Lethwane, Thabang Sebele en Nthandoyabalele Mngomezulu, help studente om oor kampusse heen saam te werk deur geverifieerde institusionele e-posse te gebruik. VarsityLink is geïnspireer deur […]
# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die kabinet het sy teleurstelling uitgespreek oor emmersvol teen-Vigsmiddels en ander voorskrifmedisyne wat op die toneel van dié week se busongeluk in Limpopo ontdek is. Twee-en-veertig mense het in die ramp gesterf. Ntshavheni sê daar was geen dokumentasie vir mediese vrag van Suid-Afrika na Malawi en […]
# Die Madlanga-kommissie in Pretoria het ‘n ooreenkoms met mediamaatskappye News24 en Daily Maverick bereik om getuie X se getuienis vandag en môre in camera te hou. Die twee publikasies het sedertdien hul teenkanting teen die geslote verrigtinge teruggetrek, en die kommissie sal nou agter geslote deure voortgaan. Die hoofgetuienisleier Matthew Chaskalson sê die besluit […]
# Die EFF-leier Julius Malema het rasgebaseerde bewerings tydens die Parlement se Ad Hoc-komiteeverrigtinge verwerp en lede aangespoor om op die wet en feite te fokus, eerder as emosies. Malema het in reaksie op bewerings van rasse-vooroordeel gesê niemand neem aan die komitee deel as gevolg van hul velkleur nie, en beklemtoon die Parlement se […]
# Authorities say a drone attack hit the prosecutor’s office in the Mexican city of Tijuana on the US border, without identifying the suspected assailants. Baja California state prosecutor Maria Elena Andrade told reporters that the attack with three explosive-laden drones caused some damage but resulted in no casualties. Tijuana is a major crossing point […]
# Die minister van Polisie Senzo Mchunu sal vandag voor die Parlement se ad hoc-komitee verskyn om sy kant te stel in die voortgesette ondersoek na korrupsie in die strafregstelsel. Hy sal na verwagting oor ‘n tydperk van twee dae getuig en parlementslede se vrae beantwoord. Mchunu is met spesiale verlof oor beweerde bande met […]