# Die DA in Gauteng het ‘n strafregtelike klagte teen die voormalige finansiële hoof van Gauteng Gesondheid, Lerato Madyo, ingedien oor haar beweerde rol in die Tembisa-hospitaal korrupsieskandaal. Die klagtes sluit in die versuim om korrupsie, sameswering, bedrog en veelvuldige oortredings van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur aan te meld. Madyo het na bewering […]
# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, het aan die Parlement se ad hoc-komitee gesê die gapings in die oordrag tussen nasionale polisiekommissarisse Khehla Sitole en Fannie Masemola het die bedrywighede van die politieke moorde-taakspan beïnvloed. Mchunu sê die gebrek aan ‘n behoorlike oordrag het vertragings en verwarring veroorsaak, wat begrotingsgoedkeurings en toesig oor die […]
# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, het sy opdrag om die taakspan vir politieke moorde te ontbind voor die Parlement se ad hoc-komitee verdedig. Hy het aan parlementslede gesê polisietaakspanne het ‘n bepaalde lewensduur, en bykomende befondsing verleng dit nie. Mchunu sê die ontbinding van die taakspan verseker dat alle Suid-Afrikaners voordeel trek uit […]
# Rugby: The president of SA Rugby, Mark Alexander, congratulated SA Wheelchair Rugby on their recent performance at a tournament in Norway. An associate member of SA Rugby, SA Wheelchair Rugby were crowned European Division C champions at a tournament in Skien, Norway. They beat Ireland by 62-29 in the final to claim the gold […]
# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, het aan die Parlement se ad hoc-komitee gesê dat hy het eers bewus geraak van die besonderhede rondom die taakspan vir politieke moorde nadat hy verlede jaar sy ampstermyn begin het. Mchunu het aan die komitee wat korrupsie in die strafregstelsel ondersoek, gesê dat hy teen die einde […]
# Rugby: Die beheerliggaam SANZAAR het bevestig dat die Rugbykampioenskap nie volgende jaar gaan plaasvind nie. Die kompetisie, wat die Springbokke die afgelope twee seisoene gewen het, sal plek maak vir internasionale toere, met ‘n aankondiging oor ‘n beplande Nieu-Seelandse toer na Suid-Afrika wat binnekort verwag word. Die kampioenskap sal in 2027 hervat met ‘n […]
# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die kabinet is tevrede met die finale voorbereidings vir die G20-beraad, wat van 18 tot 20 November plaasvind. Die G20-maatskaplike beraad is die vlagskipplatform vir die integrasie van die stemme van die burgerlike samelewing in die G20-besluitnemingsproses. Ntshavheni sê president Cyril Ramaphosa het verlede Vrydag ‘n […]
# Rugby: The big guns are back for the Sharks when they face Ulster in the United Rugby Championship at Kings Park in Durban on Saturday. Back from their heroics in the Rugby Championship, are forwards Ox Nché, Eben Etzebeth and Siya Kolisi who join fellow Boks Bongi Mbonambi and Vincent Koch in the starting […]
# ActionSA and the Patriotic Alliance won wards previously held by the ANC in yesterday’s by-elections. The PA’s Raymont Ismael Steenkamp won ward 29 in Johannesburg and the party’s Julian Alan Matthysen claimed victory in ward 6 in the Swellendam Local Municipality. ActionSA’s Moses Moumakwa won ward 7 in the Ramotshere Moiloa Local Municipality in […]