# Rugby: Die Bulle skop Suid-Afrika se deelname aan die vierde ronde van die Verenigde Rugbykampioenskap-seisoen vanaand teen Connacht in Galway, Ierland, af. Môre verwelkom die Leeus die Walliese span Llanelli Scarlets in Johannesburg, en die Haaie meet in Durban kragte met die Ierse span Ulster. Die Stormers speel later teen Zebre in Italië. Die […]
# The military chief of Yemen’s Huthi rebels has been killed in an Israeli attack. The Iran-backed group said Major General Mohammed al-Ghamari died in battle against Israel without giving further details and threatened revenge. His death was announced days into a ceasefire in the two-year Gaza war, during which the Huthis repeatedly attacked Israeli […]
# Cricket: The Women’s World Cup has achieved record viewing figures with 60-million fans having already tuned in to watch the first 13 one-day matches. This is the first women’s tournament where the prize money is more than the previous men’s ODI World Cup. The 13th edition of the women’s showpiece 50-over tournament, which started […]
# Die kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, Edward Kieswetter, het nie-voorlopige belastingbetalers aangespoor om hulle jaarlikse inkomstebelastingopgawes teen Maandag in te dien. Sewe-komma-nege-miljoen belastingbetalers het tot dusver opgawes ingedien, terwyl meer as 850-duisend steeds uitstaande is. Kieswetter het gewaarsku dat versuim om in te dien ‘n ernstige oortreding is, wat boetes en rente tot gevolg […]
# Brandbestryders veg teen ‘n veldbrand wat in die Jonkersdam-gebied van die Tafelberg Nasionale Park naby die Glencairn-snelweg brand, en wat na Capri beweeg. Die brand het gebiede naby huise bereik, en meer hulpbronne word nou ingespan. Meer as 60 brandbestryders, verskeie voertuie en ‘n hommeltuig-moniteringseenheid is op die toneel, gekoördineer deur ‘n bevelsentrum. Inwoners […]
# Die premier van Limpopo, Phophi Ramathuba, sê 34 liggame van slagoffers van dié week se busramp is tot dusver uitgeken, met meer wat binnekort verwag word. Die provinsiale regering het foto’s van die oorledenes by die Tshilidzini-hospitaal vertoon sodat families met identifikasie kan help. Die meeste slagoffers is Zimbabwiese en Malawiese burgers. Ramathuba sê […]
# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, sê enigiemand wat die Suid-Afrikaanse Polisiediens lei, moet vasbeslote wees om politieke moorde en geweld te beëindig. Mchunu het getuig voor die Parlement se ad hoc-komitee wat korrupsie en inmenging in polisiëring ondersoek, en gesê sterk leierskap en toewyding is noodsaaklik om openbare veiligheid te herstel. Hy het […]
# Suid-Afrika bied vandag die sesde PASA internasionale betalingskonferensie by die Sandton-konferensiesentrum aan. Die tweedaagse geleentheid bring meer as 780 afgevaardigdes en 70 sprekers bymekaar om die toekoms van betalings te bespreek, insluitend digitale transaksie-innovering en nasionale betalingstelselhervormings. Kenners sê die byeenkoms is van kritieke belang terwyl Suid-Afrika wêreldwye ekonomiese veranderinge navigeer en finansiële insluiting […]
# Sokker: Die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging gaan Banyana Banyana se afrigter, Desiree Ellis ‘n nuwe vierjaarkontrak aanbied na ‘n besluit by ‘n onlangse vergadering van die nasionale uitvoerende komitee in Mbombela, Mpumalanga. Ellis, wat die nasionale vrouespan sedert 2018 lei, gaan aan die stuur bly ondanks onlangse uitdagings, insluitend om nie vir die Olimpiese Spele van […]