# President Cyril Ramaphosa sê die Nasionale Ontwikkelingsplan verskans maatskaplike geregtigheid as ‘n reg, nie ‘n voorreg nie. Vordering om dit en die Verenigde Nasies se Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte te bereik, is egter van koers af. Ramaphosa het gapings tussen beleid en praktyk uitgelig, met stygende voedselonsekerheid en wanvoedingsgevalle wat binne vyf-jaar met 26-persent gestyg het. […]
# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, het aan die parlementêre ad hoc-komitee gesê die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, het gedreig om terug te veg nadat hy die brief ontvang het wat die taakspan vir politieke moorde ontbind, en die aanstellings by misdaadintelligensie vries. Mchunu sê Mkhwanazi het sy woede uitgespreek deur WhatsApp en […]
# DRDGold rapporteer ‘n bestendige begin vir die 2026-boekjaar. Inkomste het effens gestyg met twee-persent tot meer as twee-miljard-rand, aangespoor deur ‘n hoë goudprys en verhoogde goudverkope. Goudproduksie het met twee-persent gegroei ten spyte van die effens verlaagde ertsproduksie. Bedryfskoste was grootliks bestendig, terwyl algehele volhoubare koste met vyf-persent gestyg het as gevolg van hoër […]
# President Cyril Ramaphosa sê om vry te wees van honger is ‘n morele sowel as ‘n ontwikkelingsvereiste. Hy het tydens die sewende Maatskaplike Geregtigheidsberaad van die Universiteit Stellenbosch se Sentrum vir Maatskaplike Geregtigheid in Kaapstad beklemtoon dat toegang tot voedsel en water ‘n grondwetlike reg is, wat ‘n verpligting op die staat plaas om […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump, verwelkom later vandag sy Oekraïense ampsgenoot, Volodimir Zelensky, in die Withuis vir ‘n vergadering wat Oekraïne gehoop het sou lei tot groter militêre steun. Zelensky het probeer om druk uit te oefen vir Amerikaanse Tomahawk-missiele. Die Russiese president, Vladimir Putin, het egter gister tydens ‘n telefoongesprek met Trump gesê […]
# Russia says many questions needed resolving before Russian President Vladimir Putin and US counterpart Donald Trump could meet, including who would be on each negotiating team. Kremlin spokesperson Dmitry Peskov said Foreign Minister Sergei Lavrov and US Secretary of State Marco Rubio will begin working on this. According to Peskov the meeting between Trump […]
# Venezuela deployed thousands of troops near the Colombian border in response to the US military buildup in the Caribbean. US media also reported a new strike on an alleged drug-smuggling boat. The United States has sent several military vessels to the Caribbean Sea and launched a series of deadly naval strikes on boats in […]
# Die UDM veroordeel waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, en die nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola, dat hulle nie Woensdag voor die parlementêre portefeuljekomitee oor Polisie verskyn het nie. Die adjunkpresident van die UDM, Nqabayomzi Kwankwa, sê hul afwesigheid het die komitee gedwing om die vergadering uit te stel sonder om belangrike entiteite, insluitend die […]
# Die Parlement se portefeuljekomitee oor Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling het aanbeveel dat die proses om ‘n nuwe kommissaris vir die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie aan te stel, van voor af moet begin na prosedurele kwessies tot vertragings gelei het. Die vakature volg na die bedanking van die ondervoorsitter Fatima Chohan in April. Die komiteevoorsitter, Xola Nqola, […]