# Sokker: Bafana Bafana het vier plekke na die 59ste plek op FIFA se wêreldranglys teruggesak ten spyte daarvan dat hulle ‘n plek by die 2026 FIFA Wêreldbeker-toernooi verseker het. Suid-Afrika het gekwalifiseer nadat hulle Rwanda met 3-0 geklop het om boaan Groep C met 18 punte te eindig, maar die drie punte wat hulle […]
# Die Departement van Vervoer het sy voorlopige bevindings vrygestel oor dié week se busramp in Limpopo waarin 43 mense dood is. Die bus met 62 sitplekke wat onderweg na Zimbabwe was, was oorlaai met 91 passasiers, en slegs die helfte van sy remme het gewerk terwyl die sleepwa geen werkende remme gehad het nie. […]
# Die Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling het sewe nuwe gevalle van bek-en-klouseer in die Vrystaat aangemeld. Ses is in Viljoenskroon/Vredefort en een in Sasolburg, wat die provinsiale totaal op 49 te staan bring. Agt verskillende uitbrekings strek oor vyf munisipaliteite, insluitend Kroonstad, Deneysville en Edenville. Inentings op besmette plase word onmiddellik gedoen om […]
# Statistieke Suid-Afrika sê die aantal siviele dagvaardings vir skuld het met 7,4-persent in die drie maande tot Augustus gedaal vergeleke met dieselfde tydperk verlede jaar. Siviele vonnisse het met 8,7-persent gedaal teenoor dieselfde tydperk die vorige jaar. Onica Mushwana van Statistieke SA sê die data toon dat minder skuldsake verwerk word, maar die finansiële […]
# US President Donald Trump has refiled a 260-billion-rand defamation lawsuit against The New York Times. Trump has intensified his long-established hostility toward the media since his return to the White House and the suit is one of numerous attacks against news organisations he accuses of bias against him. The complaint was thrown out in […]
# Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het ‘n 18-jarige seun tot 25-jaar tronkstraf gevonnis vir die moord op ‘n graad 10-leerder van die Hoërskool Overberg in Caledon, Deveney Nel. Die tiener, wie se identiteit ingevolge die Kinderwet beskerm word, is ook skuldig bevind aan regsverydeling as deel van ‘n pleitooreenkoms. Deveney se liggaam is op 14 Augustus […]
# Rugby: Springbok fullback Warrick Gelant will make his first appearance of the season for the Stormers in their United Rugby Championship encounter with Zebre Parma tomorrow. There are four changes to the starting line-up for the clash at the Stadio Sergio Lanfranchi in Parma. With Gelant at fullback, Damian Willemse shifts to inside centre […]
# Die Suider-Afrikaanse Geloofsgemeenskappe se Omgewingsinstituut sê Eskom en die Nasionale Kernreguleerder stel openbare veiligheid in gevaar deur ‘n 20-jaar lisensieverlenging vir Koeberg-kernkragstasie se eenheid twee goed te keur sonder om agterstallige veiligheidstoetse te voltooi. Hulle waarsku om op verouderde of onvolledige data te vertrou, kan Kaapstad se vier-miljoen inwoners in gevaar kan stel. Francesca […]
# Die DA veroordeel die vertraging in die vrystelling van misdaadstatistieke van Januarie tot Maart, wat nou sewe weke laat is. Die DA se woordvoerder oor die Polisie, Lisa Schickerling, sê die gebrek aan data belemmer stasies se vermoë om te beplan en hulpbronne toe te ken, veral voor die feestyd. Sy sê die DA […]