# Getuie A het nuwe besonderhede oor die moord op die ingenieur Armand Swart onthul voor die Madlanga-ondersoek in Pretoria. Die ondersoekbeampte vir georganiseerde misdaad, wat van ‘n ander perseel getuig het, het bevestig dat Swart in April verlede jaar 23 keer geskiet is buite sy werkplek in Vereeniging, Gauteng, toe hy vir ‘n ander […]
# Ukrainian President Volodymyr Zelensky says he would be ready to join Russian President Vladimir Putin and his US counterpart Donald Trump at their summit in Hungary if he is invited. Trump and Putin said they would meet in the Hungarian capital, possibly in a matter of weeks, as the US leader continues to try […]
# Rugby: Former Junior Springbok prop and captain Zachary Porthen earned his first Springbok call-up in the 36-man squad for the November tour. Ben-Jason Dixon, Johan Grobbelaar, and Gerhard Steenekamp will make their first appearances for the team this season, while Jean Kleyn, Kurt-Lee Arendse, and Edwill van der Merwe are all back from injury. […]
# Soccer: The Swedish Football Association appointed ex-Chelsea manager Graham Potter as national team coach after Jon Dahl Tomasson was sacked last week. Sweden terminated Tomasson’s contract after his team only managed to win a single point in the first four games of the World Cup qualifiers. The Swedish FA said Potter, who was sacked […]
# Die Mashishing-landdroshof in Mpumalanga het borgtog van twee-duisend-rand elk toegestaan aan vier polisiebeamptes van Limpopo en ‘n burgerlike wat in hegtenis geneem is vir ‘n huisroof in Mashishing, Lydenburg. Die voorwaardes sluit in dat hulle die klaers se woning vermy, nie by die saak inmeng nie, en die owerhede van enige adresveranderinge in kennis […]
# Die Suid-Koreaanse skrywer van die topverkoper-outobiografie I Want to Die but I Want To Eat Tteokbokki is op die ouderdom van 35 oorlede. Baek Se-hee se 2018-boek is ‘n versameling van gesprekke met haar psigiater oor haar depressie. Dit het ‘n kulturele fenomeen geword met die temas rondom geestesgesondheid wat by lesers regoor die […]
# Die Australiese polisie het die soektog na ‘n vierjarige seun wat vir amper drie weke in die Outback vermis word, gestaak nadat hulle niks kon vind nie. Gus Lamont is laas gesien toe hy buite sy huis op ‘n afgeleë skaapplaas sowat 300 kilometer van Adelaide af gespeel het. Sy ouma het hom vir […]
# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, sê hy het sy stafhoof, Cedrick Nkabinde, instruksies gegee om sy gesprekke met die polisiekommisaris van KwaZulu-Natal op te neem. Mchunu het vir ‘n tweede dag voor die parlementêre ad hoc-komitee oor beweerde polisiekorrupsie getuig. Hy sê die spanning het vererger nadat Mkhwanazi woedend reageer het op die […]
# US president Donald Trump told Fox News he will hold talks with China’s Xi Jinping during the upcoming APEC summit in South Korea. The Asian- Pacific summit will take place on 31 October and 1 November in the South Korean city of Gyeongju. Trump had threatened to scrap the meeting as he raised the […]