# Al Jama-ah in Johannesburg is diep bekommerd en verbaas ná die vergadering van die koalisieregeringsvennote Maandag. Al Jama-ah se woordvoerder, Thapelo Amad, sê tydens die vergadering het een koalisievennoot op rekord onthul dat hulle ‘n probleem gehad met die burgemeester, Dada Morero. Hy sê dit is as gevolg van sy beweerde betrokkenheid by die […]
# French police have arrested five more people, including a prime suspect whose DNA was found at the scene of this month’s daring Louvre museum robbery. Four thieves used a truck with a moving lift and cutting gear to break into a first-floor gallery at the museum on October 19, fleeing with jewellery worth an […]
# Rugby: Die vleuel Kurt-Lee Arendse is opgewonde om Saterdag weer vir die Springbokke te speel teen Japan in Londen. Dit sal slegs sy vyfde toets van die seisoen wees nadat beserings hom uit die ander ses gehou het. Arendse se laaste toets was in Augustus teen Australië. Hy speel saam met Ethan Hooker terwyl […]
# Die DA sê die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, het 12-miljard-rand aan die munisipale vakbond Samwu toegestaan terwyl hy die stad se verbrokkelende waterinfrastruktuur verwaarloos. Volgens die party, was daar ‘n ooreenkoms wat intussen uitgelek het, om te verseker dat Samwu nie G20-geleenthede ontwrig nie, terwyl inwoners met wateronderbrekings en betogings sukkel terwyl die […]
# ‘n Nuwe Oxford-studie in Nature het aan die lig gebring Afrika se ekostelsels werk teen minder as twee-derdes van hul oorspronklike energie, wat bioverskeidenheid en voortbestaan bedreig. Die hoofskrywer van Oxford se Omgewingsveranderingsinstituut, Ty Loft, sê die uitwerking van natuurlewe wat voedingstof-siklusse en saadverspreiding aanvoor, het sedert voor-koloniale tye afgeneem. Loft waarsku die verlies […]
# Die DA in Tshwane sal vandag tydens die Stad se gewone raadsvergadering ‘n mosie van wantroue teen die ANC-onderburgemeester Eugene Modise indien. Die DA-lid, Jacqui Uys, sê die mosie is om aaspreeklikheid te verseker na berigte dat Modise na bewering voordeel getrek het uit ‘n sekuriteitskontrak van etlike miljoene rand met die munisipaliteit. Sy […]
# Gholf: Ses putjies van St Andrews se ‘Ou Baan’ word verleng vir 2027 se Ope, hoofsaaklik deur die afslaanbowwe te verskuif. Dit sal die algehele baanlengte tot ses-duisend-807-meter verleng. Ander veranderinge sluit in die verskuiwing van sandkuile op die tweede putjie en die byvoeging van sandkuile op drie ander putjies. Neil Coulson van die […]
# Die Rooi Kruis sê vroeë aanduidings is dat Orkaan Melissa in die Karibiese Eilande ‘n ramp van ongekende omvang is. Alexander Pendry van die Britse Rooi Kruis sê nuus word ontvang dat hele gemeenskappe onder water is en sterk wind verwoesting gesaai het. Noodspanne mobiliseer reg oor die streek terwyl Melissa sy pad van […]
# Die ANC-sekretaris-generaal Fikile Mbalula sê die ANC moet sy politieke teenwoordigheid in die Wes-Kaap herbou en versterk om die DA se anti-transformasie-agenda teen te werk. Mbalula sê die provinsie het diep geskiedkundige en ekonomiese betekenis en moet ‘n fokuspunt vir hernuwing wees voor die plaaslike verkiesing in 2026. Hy het bevestig die Nasionale Uitvoerende […]