# Rugby: Die voormalige All Blacks-sterspeler Wayne Smith het sy land en afrigter Scott Robertson aangespoor om dapper te wees wanneer hulle mik na ‘n vyfde onoorwonne jaareind-toer. Nieu-Seeland se toer in die noordelike halfrond begin op 1 November teen Ierland in Chicago, Amerika, gevolg deur toetse teen Skotland, Engeland en Wallis. Die Kiwi’s het […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# The Green Connection waarsku die regering se fokus op gas- en kernenergie kan die koste van elektrisiteit vir die verbruiker opjaag. Dit volg na die aanbieding van die geïntegreerde hulpbronplan van twee-duisend-miljard-rand deur die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa. Liz McDaid van die omgewingsgroep sê die plan het nie ‘n duidelike verbintenis […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die Franse polisie haas hulle om goedere te herwin wat tydens ‘n gewaagde rooftog uit die wêreldbekende Louvre-museum in Parys gesteel is. ‘n Kuns-speurder het aan Sky News gesê dis die diefstal van die dekade, en die polisie moet die skuldiges binne ‘n week vastrek om die kosbare kroonjuwele te herwin. Agt voorwerpe is […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Rugby: Ireland wing Mack Hansen has been ruled out of next month’s Test against New Zealand in Chicago after aggravating a foot injury. The British and Irish Lions player came off towards the end of Connacht’s 28-27 defeat by the Bulls in the United Rugby Championship on Friday. Uncapped centre Tom Farrell and Leinster’s […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Soccer: Ballon d’Or winner Ousmane Dembele was included in Paris Saint-Germain’s squad to face Bayer Leverkusen tonight in the Champions League after a six-week injury layoff. Dembele has been out since injuring a hamstring while on international duty with France in early September. He had been recuperating at a specialist clinic in Qatar and […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Two of the United States’ top envoys to the Middle East met with Israeli Prime Minister Benjamin Netanyahu on Monday after weekend violence threatened to wreck a fragile US-brokered ceasefire in Gaza. The sit-down came as Israel reopened the Kerem Shalom border crossing into Gaza for aid shipments, after the entry point was closed […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# The Cape Winelands District Municipality’s Fire Services are attending to a veld fire adjacent to Drakenstein Prison on the R301, between Paarl and Franschhoek. The fire is being fuelled by strong winds and dense vegetation, resulting in heavy smoke that is making firefighting operations extremely challenging. The wind pushed the fire toward prison housing, […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die Madlanga-kommissie het gehoor dat sekere polisiebeamptes probeer het om die ondersoek na die moord op ‘n ingenieur van Q-Tech Engineering, Armand Swart, te belemmer. Getuie A, wat aanlyn getuig, sê na die inhegtenisneming van drie verdagtes, insluitend die speurder Michael Pule Tau, is ondersoekbeamptes gewaarsku oor inmenging van die polisie. Hy getuig dat […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Getuie A het aan die Madlanga-kommissie gesê hy en sy kollegas word gedreig en geteister deur ondersteuners van die speurder Michael Pule Tau ná sy inhegtenisneming vir die moord op ‘n Q-Tech-ingenieur, Armand Swart. Hy sê van die ondersteuners, vermoedelik polisiebeamptes in gewone klere, het probeer om foto’s van hulle te neem en selfs […]