# Die Departement van Infrastruktuur van die Wes-Kaap, het sy “geel vloot” vir pad-onderhoud gemoderniseer, wat die gemiddelde ouderdom van voertuie met meer as 20 jaar verlaag en die vervangingswaarde van die vloot tot 2,8-miljard-rand verhoog. Die LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers sê beleggings sluit in afstandmonitering, sonkrag-aangedrewe radionetwerke en nuwe masjinerie vir padskrapers, trekker-laaier-graafmasjiene […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, het voor die Parlement se ad hoc-komitee enige verbintenis met die omstrede sakeman, Vusimuzi “Cat” Matlala, ontken. Mchunu het aan parlementslede gesê dat hy Matlala nog nooit ontmoet of met hom gepraat het nie, en verklaar dat sy prokureurs ‘n beëdigde verklaring van Matlala se regspan verkry […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Japan’s new prime minister Sanae Takaichi named just two other women in her 19-strong cabinet, despite previously promising Nordic levels of representation in her government. They included the country’s first female finance minister, Satsuki Katayama. Takaichi, an admirer of former British premier Margaret Thatcher, was named Japan’s first woman prime minister earlier on Tuesday. […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# France’s ex-president Nicolas Sarkozy became the first former head of an EU state to be jailed today, proclaiming his innocence as he entered a Paris prison. France’s right-wing leader from 2007 to 2012 was found guilty last month of seeking to acquire funding from Muammar Gaddafi’s Libya for the campaign that saw him elected. […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta het matrieks gevra om eerlikheid en integriteit te handhaaf tydens die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen wat vandag begin. Makaneta het die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, geprys oor haar leiding met die belofte om etiese gedrag in skole te bevorder. Hy het leerders aangemoedig om gefokus en selfversekerd te bly, […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# ‘n WaterCAN-aktivis, Ferrial Adam, sê watertenkwaens moet ‘n korttermynoplossing bly aangesien groot dele van Gauteng steeds worstel met ‘n waterskaarste, gebrekkige infrastruktuur en oordadige tenkwakoste. Adam het tydens ‘n onderhoud met SABC News die wanbestuur gekritiseer en sê miljoene is bestee maar min verbeterings is aangebring. Sy waarsku teen watermafia en versoek dat munisipaliteite […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die Gautengse Hooggeregshof in Johannesburg sal Vrydag uitspraak lewer oor die omstrede sakeman Vusimuzi ‘Cat’ Matlala se borgtogaansoek. Matlala, wat sedert April in aanhouding is, staan tereg op aanklagte van poging tot moord, sameswering om moord te pleeg, geldwassery en regsverydeling. Die Staat staan borgtog teen en verwys na openbare gevaar en getuie-inmenging, terwyl […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die Wes-Kaapse Departement van Gesondheid en Welstand vier Borskankerbewustheidsmaand onder die tema dat niemand borskanker alleen moet beveg nie. Die departement sê vroeë opsporing en samewerking tussen klinieke, hospitale en gemeenskapsvennote red lewens. Ongeveer een-duisend-500 nuwe gevalle van borskanker word jaarliks in die provinsie gediagnoseer. ‘n Gesondheidskundige by die Tygerberg-hospitaal, Sharon Čačala (Chachala) doen […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Zimbabwe se regerende party, ZANU-PF, het die verlenging van president Emmerson Mnangagwa se termyn tot 2030 onderskryf, wat die 83-jarige sal toelaat om tot op 88 aan bewind te bly. Die plan, wat by die jaarlikse konferensie aanvaar is, gee opdrag aan die Ministerie van Justisie en die Parlement om grondwetlike wysigings aan te […]