# Soccer: Vincent Kompany has extended his contract as coach of Bayern Munich by two years until 2029. Kompany was not Bayern’s first choice when he was appointed in the summer of 2024, but the Belgian reclaimed the German title for the Bavarians in his debut season at the club. The 39-year-old has Bayern flying […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Rugby: Edinburgh captain Magnus Bradbury was recalled to the Scotland squad for next month’s internationals, three years after winning his last cap. The 30-year-old back-row, who made the last of his 19 Test appearances in 2022, was included in a 45-man squad named by coach Gregor Townsend for November matches at Murrayfield against the […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# US Vice President JD Vance is in Israel to shore up a fragile Gaza ceasefire deal, after President Donald Trump warned Hamas it would be wiped out if it breached the truce. Trump’s special envoy Steve Witkoff and son-in-law Jared Kushner were already in Tel Aviv, where they met hostages released by Hamas after […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# EFF-leier Julius Malema het bevraagteken hoe die prokureurs van geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, ‘n beëdigde verklaring van die sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala in die Kgosi Mampuru C-Max-gevangenis, verkry het. Mchunu het aan die Parlement gesê sy prokureurs het dit uit eie oorweging gedoen, waarop Malema gewaarsku het oor ernstige gevolge indien hulle […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		#Die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, het bewerings ontken dat hy op 8 Januarie ‘n vieringsdinee vir die ANC aangebied het wat deur die omstrede sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala befonds is. Mchunu het voor die parlement verduidelik dat hy nie op daardie stadium in Kaapstad was nie en gedenkdienste en begrafnisse in KwaZulu-Natal en […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Sokker: Die sluiting van die Danie Craven-stadion van die Universiteit Stellenbosch laat Stellenbosch FC vir die res van die jaar sonder ‘n tuisveld. Die stadium word tans opgegradeer. Die klub sê die veld behoort en word bestuur deur Maties en die besluit is buite hulle beheer. Dit beteken dat Stellenbosch sy wedstryde in Kaapstad […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die UDM versoek die regering om personeelveiligheid eerste te stel deur dringende risikobepalings in munisipaliteite uit te voer. Die party sê brandbestryders is hierdie week aangeval toe hulle reageer het op ‘n brand in ‘n plakkershut in die Elias Motswaledi informele nedersetting in Soweto. Die UDM se waarnemende sekretaris-generaal, Zandile Phiri, sê tot tyd […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Getuie A het aan die Madlanga-kommissie gesê die taakspan vir politieke moorde het slegs by die ondersoek na die moord op die ingenieur Armand Swart aangesluit nadat hy en sy kollega, Getuie B, onder 24-uur-beskerming geplaas is. Hy sê hulle veiligheid is deur Misdaadintelligensie oorgeneem. Getuie A het bygevoeg die verskuiwing na veilige huise […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die Suider-Afrikaanse Netwerk vir Immigrante en Vlugtelinge versoek die Departement van Binnelandse Sake om dringend stelselonderbrekings en agterstande by alle Vlugtelingontvangskantore reg te stel. Die woordvoerder, Bernard Kayitare, sê die patroon van stelselonderbrekings het ‘n meganisme vir uitsluiting geword, wat duisende mense kwesbaar laat vir arres en deportasie weens dokumente wat verval het en […]