# US Vice President JD Vance cautioned there were challenges ahead both in terms of disarming Hamas and rebuilding Gaza as part of a US-brokered ceasefire between Israel and the Palestinian militant movement. Vance is in Israel to shore up support for the ceasefire and post-war reconstruction plans brokered by US President Donald Trump. During […]
# Indian Prime Minister Narendra Modi and US president Donald Trump discussed trade as the countries negotiate a deal. Relations plummeted when Trump raised tariffs on Indian exports to the United States to 50-percent and accused India of financing Russia’s war in Ukraine by buying Moscow’s oil. India has yet to secure a formal trade […]
# Die nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola, sê die polisie is aktief op straatvlak besig om na verdagtes wat in die Westbury-skietvoorval betrokke is by verskeie plekke van belang te soek. Masemola het die Sophiatown-polisiestasie besoek om ‘n opdatering te kry oor die inhegtenisneming van vier tienerseuns wat na bewering vir die massaskietery verantwoordelik is. Die […]
# Statistieke Suid-Afrika sê die jaarlikse verbruikersinflasie het in September effens gestyg tot 3,4-persent teenoor 3,3-persent in Augustus. Die toename is hoofsaaklik die gevolg van hoër pryse vir vervoer, restaurante en verblyf, terwyl inflasie vir voedsel en nie-alkoholiese drankies effens gedaal het. Vleispryse het tot hul hoogste vlak sedert 2018 gestyg, met bees-stowevleis wat op […]
# Agt leerders van Milnerton High School is geskors ná ‘n boelie-voorval verlede week. Die Wes-Kaapse Departement van Onderwys sê die besluit verseker ‘n regverdige dissiplinêre proses en prioritiseer leerders se veiligheid. Berading en psigososiale ondersteuning word verskaf. Onderwyswoordvoerder, Bronagh Hammond, het die publiek versoek om nie die video van die voorval te deel nie, […]
# Krieket: Suid-Afrika het ‘n eerstebeurt-agterstand van 148 lopies aan die begin van die derde dag van die tweede en laaste toets teen Pakistan in Rawalpindi. Die Protea-draaibouler Keshav Maharaj het gisteroggend die gashere se laaste vyf paaltjies ingepalm om met sewe paaltjies weg te stap, terwyl Pakistan uitgeboul is vir 333. Ryan Rickelton het […]
# Tennis: Die wêreld-nommer-twee, Jannik Sinner, verduur kritiek in Italië oor sy besluit om nie sy land te verteenwoordig in die Davisbeker-eindtoernooi nie. Hy het Italië die vorige twee jaar na agtereenvolgende titels gelei, maar besluit om nie vanjaar te speel nie. Die Davisbeker word die week na die ATP-eindtoernooi gespeel en Sinner sê hy […]
# Die Amerikaanse skaakgrootmeester en aanlyn kommentator Daniel Naroditsky het op 29 gesterf. Die gewilde skaakspeler se familie het sy onverwagte dood in ‘n verklaring deur sy klub aangekondig. Naroditsky het in 2007 internasionale aandag getrek toe hy die wêreldkampioenskap vir seuns onder-12 in Antalya, Turkye, gewen het. Hy het in 2010 as 14-jarige, een […]
# Rugby: Ierland se skrumafrigter, John Fogarty, sê hulle is nie bekommerd oor die span se spelpeil voor volgende naweek se toets teen die All Blacks in Chicago, Amerika, nie. Ierland het tydens die Sesnasies laas ‘n toets gespeel, hoewel die meeste van hul spelers betrokke was by die Britse en Ierse Leeus se toer […]