# Motorsport: Nege voltydse renjaers sal die eerste oefening vir die naweek se Formule Een Grand Prix in Mexikostad misloop as deel van die verbintenis om nuwelinge minstens twee oefen-geleenthede per seisoen te gee. Hulle sluit in die huidige wêreldkampioen, Max Verstappen van Red Bull, Lando Norris van McLaren en Lewis Hamilton van Ferrari. Die […]
# ActionSA eis dat die Ekurhuleni-administrasie die verslag oor ‘n tender van 1,8-miljard-rand vir chemiese toilette dringend by die raad indien. Burgemeesterskandidaat Xolani Khumalo sê die integriteitsoudit, saamgestel deur die vermoorde hoofouditeur Mpho Mafole, is in Junie ingedien, maar steeds nie voorgelê nie, wat kommer oor deursigtigheid veroorsaak. Khumalo waarsku versuim om die verslag hierdie […]
# Twee polisielede sal die voormalige Franse president, Nicolas Sarkozy, in die tronk beskerm om te verseker dat hy nie leed aangedoen word nie. Hy het Dinsdag sy vonnis van vyf-jaar begin uitdien nadat hy skuldig bevind is aan sameswering om veldtogfondse uit Libië te bekom. Die minister van Binnelandse Sake, Laurent Nunez, het aan […]
# Rugby: Ierland se Nieu-Seeland-gebore skrumskakel, Jamison Gibson-Park, beskryf volgende naweek se toets teen die All Blacks in Chicago in die VSA as broederlike wedywering. Hy het in 2019 gekwalifiseer om Ierland te verteenwoordig nadat hy drie seisoene vir Leinster gespeel het, en het sedertdien sy aangenome land in 43 toetse verteenwoordig. Gibson-Park sê hy […]
# Tennis: Die wêreld se twee topspelers, die Spanjaard Carlos Alcaraz en die Italianer Jannik Sinner, sal volgens berigte aan die begin van 2026 se seisoen ‘n vertoonwedstryd in Suid-Korea seel. Tydens vorige wedstryde het spelers soos Rafael Nadal en Roger Federer, Novak Djokovic en Andy Roddick, en Venus Williams en Maria Sharapova teen mekaar […]
# An organisation representing international media outlets in Israel and the Palestinian territories says it hoped Israel’s Supreme Court would approve its petition demanding immediate access for journalists to Gaza. Israel’s Supreme Court is scheduled to hear a petition today filed by the Foreign Press Association seeking access to Gaza. Since the Gaza war began […]
# Soccer: Liverpool’s Mohamed Salah and Paris Saint-Germain’s Achraf Hakimi are among ten stars nominated for the 2025 African Player of the Year award. Salah finished fourth and Hakimi sixth in the 2025 Ballon d’Or and are the favourites for the African award. Apart from Salah, two other contenders from the Premier League are both […]
# Rugby: Scrumhalves Nolann Le Garrec, Maxime Lucu and Baptiste Jauneau will compete to replace injured France captain Antoine Dupont for next month’s international matches. Superstar Dupont is set to be sidelined until December with a knee injury suffered in March and will miss games against South Africa, Fiji and Australia. Le Garrec started Les […]
# Getuie B het aan die Madlanga-kommissie gesê ‘n belangrike inskrywing in die ballistiese databasis is op 6 Desember verwyder nadat dit vuurwapens wat in die moord op die ingenieur Armand Swart gebruik is, met ander misdade verbind het. Dit was dieselfde dag waarop die sakeman Katiso “KT” Molefe aangekeer is. B sê dit was […]