# Die UDM is ontsteld oor berigte van studente wat dobbel met geld vanuit hul Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente-toelaes. Die UDM se waarnemende sekretaris-generaal, Zandile Phiri, sê jong Suid-Afrikaners wat toevertrou is met openbare fondse wat veronderstel is om vir kos, verblyf en studiemateriaal te betaal, gebruik dit om aanlyn te dobbel. Sy sê […]
# Die Independent Financial Advisors Forum sê hulle verwerp die DA se Wetsontwerp op Ekonomiese Insluiting vir Almal as ‘n regressiewe poging om die sentrale rol van ras in Suid-Afrika se geskiedenis van uitsluiting uit te wis. Die woordvoerder van die Forum, Njabulo Majola sê Swart Ekonomiese Bemagtiging het tekortkominge, insluitend kaping deur ‘n elite, […]
# Russia says that new US sanctions on its oil industry risked hurting diplomatic efforts to end the Ukraine war, adding it was immune to them. China also announced it opposes recent sanctions slapped by the United States on the two largest Russian oil companies over Moscow’s war in Ukraine, saying they had no basis […]
# Rugby: The Sharks want to close out the first stage of the season on a high against Scarlets on Saturday before the United Rugby Championship pauses for international matches. Eben Etzebeth leads the team with one rotational change to the pack where Emmanuel Tshituka and Phepsi Buthelezi swap jerseys, while the suspension of Makazole […]
# Die Stad Tshwane het inwoners in kennis gestel sy amptelike Facebook-blad is tans weens onvoorsiene tegniese probleme nie beskikbaar nie. Die stad se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die ontwrigting beïnvloed toegang tot die platform, wat steeds een van die stad se mees aktiewe en wyd gevolgde kommunikasiekanale is. Hy sê die stad en betrokke […]
# Die Departement van Binnelandse Sake sal van 1 November af deuraflewering van paspoorte doen vir Suid-Afrikaners wat in die buiteland woon. Minister Leon Schreiber het die inisiatief in Den Haag, Nederland, bekendgestel as deel van die departement se hervorming van Binnelandse Sake by die huis. Die nuwe diens verminder paspoortverwerkingstye van 18 maande tot […]
# Die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, het ontken dat hy by die polisie se werk ingemeng het en het onder eed volgehou dat hy geen voorvalle van politieke inmenging kan onthou nie. Mchunu het voor die ad hoc-komitee getuig en gesê verdeeldheid binne polisieleierskap het lank voor sy aanstelling bestaan en is gewortel […]
# Die Vryheidsfront Plus sê die Gautengse premier, Panyaza Lesufi, se Amapanyaza-projek was van meet af ‘n mislukking. Die party verwelkom die provinsiale regering se besluit om die misdaadvoorkomings-eenheid te ontbind en noem dit ‘n erkenning dat dit onwettig en ondoeltreffend was. Jaco Mulder van die VF Plus sê die program het belastingbetalers miljoene-rand gekos […]
# Die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, moes moeilike vrae beantwoord oor sy besluit om die politieke moorde-taakspan te ontbind sonder om ander ministers te raadpleeg. Hy het voor die Parlement getuig dat oudminister Bheki Cele die tussenministeriële komitee se verslag oor die taakspan aan hom oorhandig het. Mchunu het erken dat hy nie […]