# King Charles the Third became the first head of the Church of England today to pray publicly with a pope in a Vatican service led by Pope Leo. The ceremony in the Sistine Chapel, broadcast live by the Vatican’s official news service, came during a state visit by the 76-year-old monarch and his wife […]
# Die Stad Tshwane sê bewerings dat hy 777-miljoen-rand aan watertenkwaens bestee het, is onwaar. Bevestigde rekords toon werklike uitgawes in 2024/2025 was 441-miljoen-rand, as gevolg van ‘n toename in wateronderbrekings, onderhoudsonderbrekings en noodverskaffing soos deur howe beveel. Burgemeester Nasiphi Moya sê die bedrag van 777-miljoen-rand weerspieël bestellings, insluitend gekanselleerde of onverwerkte transaksies, en nie […]
# Rugby: Australia made 13 changes and named Nick Champion de Crespigny captain as they begin a five-Test tour on Saturday in Tokyo against Eddie Jones’s Japan. Coach Joe Schmidt’s men will afterwards head to Europe to take on England, Italy, Ireland and France on successive weekends. Champion de Crespigny was named captain in just […]
# Die voormalige minister van Polisie, Bheki Cele, skryf sy skorsing in 2011 en latere ontslag as nasionale kommissaris toe aan sy weiering om sekere bevele uit te voer en nie oor wangedrag nie. Hy het voor die Parlement se ad hoc-komitee getuig dat hy beskuldig is oor ‘n huurkontrak vir ‘n nuwe polisiehoofkwartier nadat […]
# Die Department van Bosbou, Visserye en die Omgewing het bevestig dat geen naamsverandering vir die Nasionale Krugerwildtuin gemagtig is nie. Die amptelike naam bly onveranderd kragtens die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Beskermde Gebiede. Die departement se woordvoerder, Thobile Zulu-Molobi, sê daar is geen planne of versoeke om die reservaat se naam te verander nie. […]
# Die Organisasie teen Belastingmisbruik het die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, gekritiseer oor die heraanstelling van Gugu Mkhize as uitvoerende hoof van die versekeringsektor se onderwys- en opleidingsowerheid INSETA. Volgens die organisasie is Mkhize heraangestel ten spyte van vier agtereenvolgende gekwalifiseerde oudits, bewerings van onreëlmatige kontrakte en swak bestuur. OUTA se […]
# Afrika se vermaaklikheids- en mediasektor sal na verwagting die wêreldwye ekonomiese groei tussen 2024 en 2029 oortref. Volgens ‘n PwC verslag, Africa Entertainment and Media Outlook 2025–2029, lei Nigerië met ‘n groeikoers van 7,2-persent, terwyl Suid-Afrika met 3,5-persent en Kenia met 5,2-persent volg. PwC beklemtoon ‘n groot digitale verskuiwing wat gedryf word deur mobieleplatform-eerste […]
# Die UDM is ontsteld oor berigte van studente wat dobbel met geld vanuit hul Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente-toelaes. Die UDM se waarnemende sekretaris-generaal, Zandile Phiri, sê jong Suid-Afrikaners wat toevertrou is met openbare fondse wat veronderstel is om vir kos, verblyf en studiemateriaal te betaal, gebruik dit om aanlyn te dobbel. Sy sê […]
# Die Independent Financial Advisors Forum sê hulle verwerp die DA se Wetsontwerp op Ekonomiese Insluiting vir Almal as ‘n regressiewe poging om die sentrale rol van ras in Suid-Afrika se geskiedenis van uitsluiting uit te wis. Die woordvoerder van die Forum, Njabulo Majola sê Swart Ekonomiese Bemagtiging het tekortkominge, insluitend kaping deur ‘n elite, […]