# China’s ruling Communist Party says the country has to “vigorously boost consumption” and “consolidate national security” in the next five years, as a key gathering concluded in Beijing. The four days of closed-door meetings involved high-ranking officials discussing long-term strategies for the 15th Five-Year Plan, which starts next year. The talks come at an […]
# Cycling: The 2026 Tour de France presents champion Tadej Pogacar and his rivals with a plethora of mountain passes and peaks, including two stages tackling the revered Alpe d’Huez. Organisers revealed the 21-day race will start from Barcelona on 4 July and cover three-thousand-333-kilometres before finishing beneath the Arc de Triomphe in Paris on […]
# Die voormalige minister van Polisie, Bheki Cele, het bevestig dat hy die omstrede sakeman Vusimusi “Cat” Matlala ontmoet het. Hy het aan die parlementêre ad hoc-komitee gesê Matlala het hom genader om privaat sekerheids-vervoerdienste aan te bied nadat Cele die regering verlaat het. Cele hou vol dat hy hom nie persoonlik ken nie. Hy […]
# Die MK-party vra die Konstitusionele Hof om president Cyril Ramaphosa se CR17-bankstate oop te maak en vir die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat om die Phala Phala-verslag te deklassifiseer. Die party se nasionale voorsitter, Nathi Nhleko, sê Suid-Afrikaners verdien om die volle waarheid te weet oor Ramaphosa se finansiële transaksies en beweerde wangedrag op sy wildplaas in […]
# President Cyril Ramaphosa het Sanae Takaichi gelukgewens met haar verkiesing as Japan se eerste vroulike eerste minister. Ramaphosa het die langdurige vennootskap tussen die twee nasies beklemtoon, wat gebou is op respek, samewerking en gedeelde doelwitte vir vrede en ontwikkeling. Hy sê hy is gretig om met eerste minister Takaichi saam te werk op […]
# Cricket: A composed 74 from Matt Short and a maiden half-century by Cooper Connolly steered Australia to a two-wicket win over India, sealing the three-match one-day series with a game to go. After India made 264 for 9 at a sold-out Adelaide Oval on the back of Rohit Sharma’s 73, the hosts reached their […]
# Die leier van die MK-party en voormalige president Jacob Zuma het die ANC-veteraan Tony Yengeni as die party se tweede adjunkpresident aangekondig. Zuma sê die skuif versterk die party se leierskap, wat adjunkpresident John Hlophe toelaat om op parlementêre en regsake te fokus. Zuma het aan die media gesê hierdie veranderinge is daarop gemik […]
# Die premier van KwaZulu-Natal, Thami Ntuli, het inwoners gevra om die polisie te ondersteun in hul pogings om misdaad te bestry en gemeenskapsveiligheid te verseker. Ntuli het tydens die KZN-beleggingskonferensie in Durban die polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, geprys vir sy onbevooroordeelde diens. Sy opmerkings volg te midde van bewerings oor politieke inmenging. Die premier het […]
# Die voormalige minister van Polisie, Bheki Cele het die ontbinding van die Taakspan vir Politieke Moorde as ‘n groot terugslag beskryf. Cele het aan die Parlement se ad hoc-komitee gesê hy het van die besluit gehoor deur ‘n brief van die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu. Cele het ook sy skok uitgespreek nadat […]