# Die Suid-Afrikaanse Kamer van Koophandel en Nywerheid sê stygende wêreldwye skuld en inflasie toon die behoefte aan sterk ekonomiese beleid. Sy nuwe verslag dui aan inflasie in Suid-Afrika het sedert die pandemie afgeneem en fiskale en monetêre beleid beweeg in die rigting van stabiliteit. Die Nasionale Tesourie en die Suid-Afrikaanse Reserwebank hersien die inflasieteiken, […]
# Die Stad Tshwane het vandag Boomplantmaand in Hammanskraal afgeskop, met Santam wat bome ter waarde van 250-duisend-rand skenk om die stad se stedelike vergroeningsprogram te ondersteun. Die projek is daarop gemik om 300-duisend-bome binne ‘n drie-jaar tydperk in townships en informele nedersettings te plant. Zintle Mahlati van die stad vra inwoners en organisasies om […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê die regering gryp in om die verwoestende bek-en-klouseer-uitbreking te bekamp. Hy het 274 onopgeloste gevalle in Gauteng, KwaZulu-Natal, die Vrystaat, Noordwes en Mpumalanga bevestig. Steenhuisen sê ook die oorblywende 400-duisend entstofdosisse uit Botswana is ontvang, met 50-duisend wat reeds versprei is. Hy sê die oorblywende dosisse is […]
# Soccer: Bayer Leverkusen have sacked manager Erik ten Hag after just two Bundesliga matches in charge. Fired by Manchester United last October, Ten Hag signed a contract until 2027 in May, taking over as the successor to Xabi Alonso, who moved to Real Madrid. Club CEO Fernando Carro said the decision was “painful, but […]
# Krieket: Die eerste van drie eendagwedstryde tussen Suid-Afrika en Engeland word môre op Headingley in Leeds beslis, kort na die einde van die Proteas se witbalreekse in Australië. Suid-Afrika het die eendagreeks 2-1 gewen. Die eendagwedstryde teen die Engelse word gevolg word deur drie T20s, met die ervare kolwer David Miller wat terugkeer nadat […]
# Die minister van Kommunikasie en Digitale tegnologieë, Solly Malatsi, waarsku dat nuusmedia sukkel om te oorleef en hy beskryf dit as ‘n bestaanskrisis. Malatsi het tydens die Media 20-beraad in Johannesburg die 2025 Wêreldpersvryheidsindeks aangehaal, wat bevind het dat media in 160 van 180 lande finansiële druk ondervind. Hy het regerings en die privaat […]
# Rugby: Die Springbok-vroue se sterk vertoning op die Wêreldbekertoernooi in Engeland het gesorg dat hulle die eerste keer onder die top-tien op die wêreldranglys is. Suid-Afrika het sy tweede oorwinning van die toernooi behaal toe hulle Italië gister in York 29-24 uitoorlê het om die kwarteindronde die eerste keer te haal. Die Bokke is […]
# Suid-Afrika se vervaardigingsbedryf het in Augustus weer teruggesak, met die Absa-aankoopbestuurdersaanwyser wat tot 49,5 punte gedaal het. Nuwe verkoopsbestellings het skerp gedaal met 8,5 punte ná ‘n tydelike herstel in Julie en sake-bedrywighede het swak gebly teen 45,8 punte vir die tiende agtereenvolgende maand. Werksgeleenthede het effens verbeter, maar is steeds onder groeivlakke, wat […]
# Die DA in Gauteng versoek die provinsiale LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, om dringend aandag te skenk aan die infrastruktuur-uitdagings by Alrapark Primary School in Nigel, Ekurhuleni. Die party sê leerders het drie weke van skoolonderrig misgeloop weens gemeenskapsversetoptrede wat veroorsaak is deur swak en onveilige toestande by die skool. Die DA-lid, Sergio Isa […]