# Suid-Afrika se vervaardigingsbedryf het in Augustus weer teruggesak, met die Absa-aankoopbestuurdersaanwyser wat tot 49,5 punte gedaal het. Nuwe verkoopsbestellings het skerp gedaal met 8,5 punte ná ‘n tydelike herstel in Julie en sake-bedrywighede het swak gebly teen 45,8 punte vir die tiende agtereenvolgende maand. Werksgeleenthede het effens verbeter, maar is steeds onder groeivlakke, wat […]
# Die DA in Gauteng versoek die provinsiale LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, om dringend aandag te skenk aan die infrastruktuur-uitdagings by Alrapark Primary School in Nigel, Ekurhuleni. Die party sê leerders het drie weke van skoolonderrig misgeloop weens gemeenskapsversetoptrede wat veroorsaak is deur swak en onveilige toestande by die skool. Die DA-lid, Sergio Isa […]
# Die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, sê inligtingsintegriteit is die onsigbare infrastruktuur van demokrasie en noodsaaklik vir maatskaplike samehorigheid. Malatsi het tydens die Media 20-beraad in Johannesburg gewaarsku waninligting, diepvervalsings en manipulasie wat deur kunsmatige intelligensie gedryf word, bedreig verkiesings en stabiliteit. Malatsi het beklemtoon dat vrye, onafhanklike joernalistiek noodsaaklik is […]
# Die KwaZulu-Natalse polisie het nog ‘n geregsdienaar geskors oor bewerings dat politieke partyklere gedra word en vir die deelname aan politieke geleenthede. Die woordvoerder, Athlenda Mathe, het die skorsing bevestig en beklemtoon die polisie moet onpartydig bly in ooreenstemming met sy Gedragskode. Die lid se identiteit is nie bekend gemaak nie en die ondersoek […]
# Transplant Education for Living Legacies, TELL, plaas die kollig op kinders met chroniese niersiekte en die dringende behoefte aan orgaanskenking. Suid-Afrika herdenk die week Nierbewustheidsweek. Volgens die organisasie het die land een van die wêreld se laagste skenkersyfers. Die besturende direkteur, Stella de Kock, sê Bewustheidsweek moedig vroeë opsporing, gesinsbesprekings oor skenking en oorweging […]
# A massive rescue operation is underway in Afghanistan, after a strong earthquake and multiple aftershocks flattened homes in a remote, mountainous region, killing more than 800 people. The earthquake struck just before midnight, shaking buildings from Kabul to neighbouring Pakistan’s capital, Islamabad. The majority of Afghans live in low-rise, mud-brick homes that are vulnerable […]
# Cricket: Prize money for the Women’s World Cup cricket will outstrip the men’s edition, boasting an overall purse of 244-million-rand. The International Cricket Council announced the prize pot is up from 62-million-rand in 2022 and eclipses the total 176-million-rand for the last men’s World Cup. The 13th edition of the women’s showpiece 50-over tournament […]
# Die Stad Tshwane het ‘n strategiese gebiedsplan vir die Tshwane Varsproduktemark en omliggende woonbuurte in Pretoria goedgekeur. Die plan is daarop gemik om die binnestad te laat herleef, ekonomiese groei te bevorder en meer as sewe-duisend-200 behuisingsgeleenthede te skep. Die burgemeesterskomiteelid Sarah Mabotsa sê gebiede word aangewys vir ontwikkelings, strate en oop ruimtes. Mabotsa […]
# Russian President Vladimir Putin will pay an official visit to India in December, as ties between the countries grow closer and after the United States imposed tariffs on New Dehli over its purchases of Russian oil. Putin will also meet Indian Prime Minister Narendra Modi at a regional summit in China on Monday. US […]