# Die GOOD-party sê hulle gaan nie die naweek aan die Johannesburg Pride sal deelneem nie. Die party sê die groeiende verdeeldheid binne die LGBTQIA+-gemeenskap rondom die geleentheid het ‘n breër en diep kommerwekkende tendens uitgelig, een wat Pride-optogte in verskeie groot metropolitaanse gebiede, insluitend Kaapstad en Tshwane, beïnvloed het. Keagen Gertse van GOOD sê […]
# Die DA sê die Nasionale Krugerwildtuin se globale handelsmerk is die grondslag van Suid-Afrika se florerende ekotoerisme-ekonomie. Die party sê die poging om die naam te verander, wat deur die EFF geopper en deur die MK-party en die ANC in Mpumalanga se wetgewer ondersteun is, was niks meer as ‘n leë vertoningsgebaar nie. Andrew […]
# Die voormalige minister van Polisie, Bheki Cele, sê nasionale kommissaris Fannie Masemola en KwaZulu-Natalse polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi is nie die kans gegun om besware in te dien voor die ontbinding van die taakspan vir politieke moorde nie. Cele het bewerings dat Masemola politieke inmenging toegelaat het, verwerp en hom beskryf as eerbiedig, maar te […]
# Most stock markets rallied today after the White House confirmed President Donald Trump would meet China’s Xi Jinping next week, stoking optimism for a cooling of trade tensions. The gains came as oil prices surged over the previous two days on news that Washington had imposed sanctions on two Russian crude giants in a […]
# Die voormalige minister van Polisie, Bheki Cele het aan die Parlement se ad hoc-komitee gesê sakeman, Vusimusi “Cat” Matlala, het beweer hy is genader is om ‘n projek te befonds vir iemand wat ANC-president of adjunkpresident wou word. Die geskorste polisieminister Senzo Mchunu was na bewering betrokke. Cele sê Matlala het vergaderings met Mchunu […]
# Die nasionale voorsitter van ActionSA, Michael Beaumont, sê Johannesburg het ineengestort en benodig dringende ingryping. Hy het tydens die Mashaba Nalatenskaptoer in Johannesburg, gesê kragonderbrekings, watertekorte, slaggate, en vullis is die gevolg van mislukte politieke leierskap. Intussen blameer die voorsitter van ActionSA in Gauteng, Funzi Ngobeni, die ANC-geleide koalisie en die DA vir die stad […]
# Rugby: Die eerste deel van die Verenigde Rugbykampioenskap-seisoen word hierdie naweek afgesluit. Uit ‘n Suid-Afikaanse oogpunt speel die Bulle vanaand in Skotland teen Glasgow Warriors terwyl die Leeus Ulster môre in Johannesburg pak. Die Haaie verwelkom Scarlets in Durban en die voorloper op die punteleer, die Stormers, speel in Italië teen Benetton. Die Bulle […]
# Gimnastiek: Indonesië sê hy het besluit om Israelse atlete van die wêreldkampioenskap in Jakarta te verbied ter wille van openbare orde, veiligheid en die openbare belang. Die Israelse atlete is visums geweier weens die oorlog in Gaza. Die Internasionale Olimpiese Komitee het daarna alle internasionale sportfederasies aangemoedig om geen byeenkomste aan te bied in […]
# Krieket: Die ervare kolwer David Miller sal die T20-reeks teen Pakistan misloop, terwyl snelbouler, Gerald Coetzee nie in die T20 wedstryde of die eendagreeks sal speel nie. Miller is as kaptein vir die T20’s aangewys terwyl Aiden Markram gerus het, maar het nou het ‘n beenbesering opgedoen. Donovan Ferreira sal die span lei. Coetzee […]