# Die MK-party het Mzwanele Manyi as sy hoofsweep in die Parlement vervang met die voormalige speaker van Johannesburg se stadsraad, Colleen Makhubele. Die party se onderleier, John Hlophe, het die aankondiging gedoen en Manyi bedank vir sy diens. Hy sê die verandering is onmiddelik van krag. Hlophe het parlementslede versoek om Makhubele in haar […]
# Die MK-party het die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, beskuldig dat hy Suid-Afrika se transformasiewette ignoreer omdat hy ‘n beleid bevorder wat buitelandse telekommunikasie-ondernemings, soos Starlink wat aan Elon Musk behoort, toelaat om sonder behoorlike raadpleging of plaaslike vennootskappe te werk. Colleen Makhubele van die party het op ‘n vergadering van […]
# Die Stad Tshwane het bevestig dat hulle in die finale fase is om die herstel van die Zwartkop-substasie na verlede week se brand te finaliseer. Tegnici het die kabel-eindpuntkas aan die hooftransformator gekoppel, met 95-persent van die toetsing wat voltooi is. Woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die laaste taak is om kommunikasie met die Kwagga-toevoer-substasie […]
# Reach For A Dream versoek Suid-Afrikaners om Vrydag, op Pantoffeldag, hul pantoffels te dra en ‘n plakker van twintig-rand te koop. Die veldtog ondersteun kinders met lewensbedreigende siektes en poog om hul drome ‘n werklikheid te maak. Fondse wat ingesamel word, help dus om vreugde en hoop aan jong pasiënte te bring. Die organisasie […]
# Die EFF sê die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, oorskry sy magte deur ‘n ministeriële beleidsvoorskrif te gebruik om die reëls van die IKT-sektor te verander sonder behoorlike wetgewing. Tydens die parlement se kommunikasiekomitee-inligtingsessie het die party kommer uitgespreek oor die impak van buitelandse satellietmaatskappye soos Starlink op plaaslike werkgeleenthede en […]
# President Cyril Ramaphosa het die vrystelling verwelkom van die 2024/2025 Konstruksieboek, wat 250 ten volle befondsde projekte ter waarde van meer as 238-miljard-rand uiteensit. Dit verteenwoordig ‘n rekord openbare belegging in paaie, energie, water en logistiek wat hernude fokus na jare van agteruitgang aandui. Die president sê vir die eerste keer sluit die boek […]
# ‘n Totaal van 15-duisend-481 verdagtes is in ‘n week landwyd tydens Operasie Shanela vir verskeie oortredings in hegtenis geneem. Polisiewoordvoerder, Amanda van Wyk, sê dit sluit in 255 verdagtes wat vir verkragting in hegtenis geneem is, met die meeste, naamlik 116 in KwaZulu-Natal. Sy sê dit herbevestig die polisie se onwrikbare toewyding tot die […]
# Sales of cars made by Elon Musk’s Tesla slumped by more than half in April as Chinese electric carmakers saw their share surge. While sales of electric cars rose overall in the 27 European Union nations, Tesla’s share fell dramatically amid the spotlight on Musk’s work with US President Donald Trump and the US […]
# French deputies vote on a controversial right-to-die bill today, the first step in a lengthy parliamentary process to legally grant patients medical assistance to end their lives in clearly defined circumstances. The initiative has the backing of President Emmanuel Macron, who has insisted, that any authorisation to choose death should be limited to people […]