# COSATU het akteur Presley Chweneyagae geprys vir sy impak wat hy deur die kunste op jeugontwikkeling en gemeenskapsopheffing gehad het. Die kunstenaar is gister op 40-jarige ouderdom oorlede weens natuurlike oorsake. Woordvoerder van Cosatu, Nonzuzo Dlamini, het sy nalatenskap geloof, van die Oscar-bekroonde film Tsotsi tot sy rol as Cobra in The River. Sy […]
# Die nywerheidsvakbond GIWUSA eis dat Nasionale Gesondheidsversekering en ‘n genasionaliseerde gesondheidsorgstelsel onder werkers- en gemeenskapsbeheer onmiddellik ingestel word. GIWUSA se president, Mametlwe Sebei, sê die algemene huishoudelike opnameverslag toon slegs 15,5-persent van die bevolking het ‘n mediese fonds. Hy sê dit beteken daar bly 84,5-persent oor wat swaar kry weens ‘n openbare gesondheidstelsel wat […]
# Cricket: Virat Kohli can fulfil his dream of finally winning the Indian Premier League when the playoffs begin this week, desperate to banish the “heartbreak” of losing the final as captain nine years ago. Kohli’s Royal Challengers Bengaluru face table-toppers Punjab Kings tomorrow after securing second place. The winners go straight into the final […]
# Krieket: Die Protea Vroue se kaptein, Laura Wolvaardt, sal vir nog twee jaar beskikbaar wees vir Adelaide Strikers in Australië se Women’s Big Bash League. Sy het haar kontrak verleng na vyf seisoene waartydens sy een-duisend-726 lopies aangeteken het. Die 26-jarige Wolvaardt sê die span het haar tweede tuiste geword, en sy is opgewonde […]
# Rugby: Die Stormers is nie angstig oor die afwesigheid van die ervare Springbok-agterspeler Damian Willemse vir Vrydagaand se Verenigde Rugbykampioenskaps-kwarteindstryd teen Glasgow Warriors in Skotland nie. Willemse is vir drie wedstryde geskors vir sy rooikaart teen Cardiff, wat tot twee verminder kan word as hy Wêreldrugby se sogenaamde duiktegniekskool bywoon. Voorspeler-afrigter Rito Hlungwani sê […]
# Kamfersdam noord van Kimberley in die Noord-Kaap, was eens ‘n belangrike broeiplek vir kleiner flaminke, maar hulle het die dam verlaat weens jare se besoedeling van rou riool. Bewaringsgesindes sê die giftige water het die flaminke verdryf en hulle teël sedert 2020 nie meer daar nie. Die dam was een van slegs vier broeiplekke […]
# Rugby: Edinburgh se Suid-Afrikaans-gebore Skotse vleuel, Duhan van der Merwe, is terug na ‘n langtermyn-enkelbesering en kan teen die Bulle speel in Saterdag se Verenigde Rugbykampioenskaps-kwarteindstryd in Pretoria. Hy het gister saam met sy spanmaats na Suid-Afrika gevlieg. Van der Merwe sal ook vanjaar weer die Britse en Ierse Leeus verteenwoordig nadat hy in […]
# ‘n Gewese student van die Universiteit Stellenbosch, Theuns du Toit, is onskuldig bevind aan crimen injuria en kwaadwillige saakbeskadiging in die uriene-sage. In ‘n video van die voorval in 2022 unineer hy op Babalo Ndwayana se besittings in die manskoshuis Huis Marais. Die landdros het teenstrydighede uitgewys in die klaer se getuienis en bevind […]
# President Cyril Ramaphosa het gewaarsku teen die voortgesette uitvoer van onverwerkte minerale sonder om plaaslike ekonomiese voordele te verseker. Ramaphosa het monderlinge vrae in die Nasionale Vergadering beantwoord en sê dit is van kardinale belang dat mense wat naby ontginningsgebiede woon, tasbare winste in die waardeketting moet sien. Hy voeg by globale vennote sien […]