# Die voorsitter van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Internasionale Sake, Moeletsi Mbeki, het Span Suid-Afrika se hantering van ‘n omstrede vraag oor wit volksmoord in die Withuis in Amerika gekritiseer. Mbeki sê hulle moes vooraf besluit het wie sou reageer. Hy het tydens ‘n onderhoud met SABC News die Amerikaanse president, Donald Trump, beskuldig dat […]
# Die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, Solly Malatsi, het beleidsriglyne oor Ekwiteit-ekwivalente Beleggingsprogramme in Inligting- en Kommunikasietegnologie in die Staatskoerant afgekondig. Die riglyne is daarop gemik om beleggings te ontsluit, breëbandtoegang te verbeter en lisensiëring met die IKT-sektorkode te belyn. Hierdie programme stel multinasionale maatskappye, soos Elon Musk se Starlink, in staat om […]
# Die Veldtog vir Vrye Uitdrukking veroordeel die minister van Sport, Gayton McKenzie, se onlangse opdrag om buitelandse burgers in die Departement van Sport, Kuns en Kultuur te ontslaan. Direkteur Nicole Fritz noem die opmerking ongrondwetlik en skandelik en waarsku dat McKenzie nie die wettige gesag het om sulke optrede af te dwing nie. Sy […]
# Cricket: Sri Lanka’s former skipper, Angelo Mathews, announced he will retire from Tests after playing in the first match against Bangladesh next month, but will continue playing white-ball cricket. The 37-year-old veteran will leave the longest format after a Test career of 16 years, which began against Pakistan at the Galle stadium in July […]
# Die nywerheidsvakbond GIWUSA verwerp met minagting wat hy noem Cosatu se ‘skaamtelose voorstel’, dat Suid-Afrika sy wette en regulasies tersyde moet stel vir Elon Musk se Starlink-internet. Giwusa se president, Mametlwe Sebei, sê dit is nie bloot ‘n beleidstoegewing nie, maar klasseverraad. Hy sê die vakbondfederasie is nou verplig om as ‘n drukgroep vir […]
# Die hoofekonoom by Agbiz, Wandile Sihlobo, sê president Cyril Ramaphosa se besoek aan die VSA dui op ‘n keerpunt in die herstel van bande tussen Suid-Afrika en die VSA. Sihlobo het die groeiende uitvoermomentum beklemtoon in produkte wat wêreldwyd in 2024 uitgevoer is. Hy waarsku egter misdaad bly ‘n landwye krisis en vra verenigde […]
# French actress Catherine Deneuve has joined over 900 celebrities who have signed an open letter denouncing the alleged genocide in Gaza. The petition began circulating during the buildup to the Cannes film festival. Other signatories include “Schindler’s List” star Ralph Fiennes, Juliette Binoche, Jonathan Glazer, “Lupin” star Omar Sy, Richard Gere, Susan Sarandon, Pedro […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare neem kennis van die Departement van Binnelandse Sake se bekendstelling van ‘n biometriese verifiëringstelsel. Dis deel van Operasie Nuwe Besem om onwettige immigrasie hok te slaan. Die vakbond se woordvoerder, Claude Naiker, sê daar moet egter steeds aandag gegee word aan personeeltekorte by die departement. Hy sê die biometriese verifiëringstelsel […]
# ActionSA rig weer ‘n waarskuwing oor die toename in bendegeweld reg oor Suid-Afrika waar meedoënlose bendes woonbuurte in oorlogsones verander. Woordvoerder Matthew George sê bendegeweld kom in die Wes-Kaap veral voor op die Kaapse Vlakte, in Gauteng in Eldoradopark en Westbury, en in die Oos-Kaap in Nelson Mandelabaai. Hy sê dit dwing onskuldige gesinne […]