# Sales of cars made by Elon Musk’s Tesla slumped by more than half in April as Chinese electric carmakers saw their share surge. While sales of electric cars rose overall in the 27 European Union nations, Tesla’s share fell dramatically amid the spotlight on Musk’s work with US President Donald Trump and the US […]
# French deputies vote on a controversial right-to-die bill today, the first step in a lengthy parliamentary process to legally grant patients medical assistance to end their lives in clearly defined circumstances. The initiative has the backing of President Emmanuel Macron, who has insisted, that any authorisation to choose death should be limited to people […]
# President Cyril Ramaphosa het die Simposium oor Volhoubare Infrastruktuurontwikkeling in Kaapstad geloof as ‘n toegangspoort tot eindelose geleenthede. Hy het aan afgevaardigdes die belangrike rol van infrastruktuur in die bevordering van ekonomiese groei deur belegging, maatskaplike vooruitgang en werkskepping in Suid-Afrika beklemtoon. Ramaphosa het infrastruktuur die dryfveer van die ekonomie genoem, noodsaaklik vir die […]
# Die regering sê infrastruktuur van gehalte in die water-, elektrisiteit-, onderwys- en gesondheid-sektore verhoog lewenstandaarde en bevorder nasionale eenheid. President Cyril Ramaphosa het afgevaardigdes toegespreek by die infrastruktuursimposium in Kaapstad en sê infrastruktuur wat goed ontwikkel is, verbind die nasie en die vasteland, ondersteun handel en verlaag die koste daarvan om sake te doen. […]
# Die minister van Kommunikasie en Tegnologie, Solly Malatsi, het aantygings verwerp dat die voorgestelde wysigings aan swart ekonomiese bemagtigings-regulasies in die inligtings- en kommunikasiesektor daarop gemik is om die sakemagnaat Elon Musk se satelliet-maatskappy, Starlink, te bevoordeel. Hy het aan die Parlement se portefeuljekomitee oor Kommunikasie gesê die beleidsrigting wil die bedryf se lisensiëringsreëls […]
# Inwoners van Gordonsbaai in Kaapstad het vanoggend wakker geword met die onverwagte gesig van ‘n see-olifant wat deur die strate beweeg – amper ‘n kilometer van die water af. Aanlyn foto’s en video’s wys die sigbaar uitgeputte rob wat stadig beweeg en selfs met sy bolyf op ‘n geparkeerde voertuig rus. Lede van die […]
# SpaceX is set for the next test flight of its Starship megarocket, the linchpin of founder Elon Musk’s Mars ambitions, after the vessel’s last two outings ended in fiery explosions. A launch window opens tonight from the company’s Starbase facility in Texas. Standing 123 metres tall, the largest and most powerful launch vehicle ever […]
# A teenager has died in New Zealand after taking part in a rugby-inspired craze that sees participants sprint into each other head-on with no protective gear. Fuelled by social media and sometimes playing out in front of large crowds, the “run-it-straight” challenge has swept across New Zealand and Australia. Organised run-it-straight competitions offer thousands […]
# Atletiek: Die DA het kalmte en eenheid versoek voor Atletiek Suid-Afrika se verkiesing op Saterdag. Dit volg nadat ASA se president, James Moloi, polisieteenwoordigheid versoek het, wat die party sê dui op diepgaande wanfunksionaliteit en onbestendigheid binne die federasie. Joe McGluwa van die DA sê die voortdurende binnegevegte, regsdreigemente en onttrekking van belangrike provinsiale […]