# Tempers flared on the opening day of the Electoral Commission’s Political Party Funding Symposium in Durban, as smaller political parties called for urgent reforms in the way political funding is allocated. The two-day event has brought together representatives from political organisations to reassess the implications and effectiveness of the Political Party Funding Act. The […]
# Iran’s supreme leader Ayatollah Ali Khamenei says the nation would never surrender as demanded by President Donald Trump and warned the United States it would face “irreparable damage” if it intervenes in support of its ally. The speech read on state television came six days into the conflict, with Trump demanding Iran’s “unconditional surrender” […]
# Die African Transformation Movement moedig die regering aan om ‘n tweede Handves van Regte te skep om werkloosheid te beveg. Die leier van die party, Vuyo Zungula, stel voor dat ‘n reg op indiensneming by die Grondwet ingeskryf moet word. Woordvoerder van die ATM, Zama Ntshona, sê miljoene mense is steeds werkloos as gevolg […]
# Die twaalfde Big 5 Construct-uitstalling het amptelik by die Gallagher-konferensiesentrum in Johannesburg geopen. Die driedag-geleentheid bring sleutelspelers in konstruksie, ingenieurswese en argitektuur bymekaar en word saam met die eerste Suid-Afrika Infrastruktuur en Water-expo aangebied. Die uitstalling beklemtoon innovering in beton, sement, boutegnologie, binne-ruimtes en swaar masjinerie. Dit is ‘n kernbelangrike platform wat belyn is […]
# Die LUR vir Onderwys in Gauteng, Matome Chiloane, het die dood veroordeel van ‘n Graad 11-leerder van die Lesedi Secondary School in Lethabong, oos van Pretoria. Hy is gister na bewering deur ‘n matriek-leerder doodgesteek. Die verdagte het die slagoffer na bewering ná skool buite die skool aangeval. Die seun is by ‘n plaaslike […]
# Die voorsitter van die Verkiesingskommissie, Mosotho Moepya, sê Suid-Afrika moet dringend sy politieke befondsingswette hervorm om te verhoed dat geheime geld en onregverdige voordeel die demokrasie ondermyn. Moepya het op die kommissie se eerste politieke befondsingsimposium in Durban, KwaZulu-Natal, gewaarsku die huidige reëls kan steeds groter partye bevoordeel. Hy bepleit dat die Parlement die […]
# Die Wes-Kaapse Departement van Onderwys sê kinders wat by meer as een skool aanvaar is vir plasings in Graad R-, 1- of 8 in 2026, is nou outomaties bevestig in hul voorkeur-skole. Die departementele woordvoerder, Millicent Merton, sê ouers en voogde het tot gister tyd gehad om die skole van hul keuse te bevestig, […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement het sy reaksie op openbare gesondheid verhoog te midde van ‘n styging in die aantal maselsgevalle in die provinsie. ‘n Woordvoerder vir die department, Motalatale Modiba, sê laboratoriums het van 1 Januarie tot Vrydag 181 gevalle aangemeld. Hy sê baie van die gevalle is afkomstig uit die distrikte Johannesburg, Tshwane en […]
# Die DA in Gauteng sê vier Tembisa-hospitaalbeamptes is 3-miljoen-rand betaal nadat hulle met betaling geskors is en dissiplinêre stappe teen hul gedoen is vir korrupte bedrywighede met die toekenning van kontrakte wat die vermoorde fluitjieblaser, Babita Deokaran, probeer keer het. Die DA-lid, Jack Bloom, sê van die nege beamptes wat geïmpliseer was, is drie […]