# Die DA sê die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, het onthul vanaf April vanjaar is die vakaturekoerse vir dokters, verpleegkundiges en radiograwe onderskeidelik 9,4-persent, 14,2-persent en 15,7-persent. Die party sê verder die departement het gister in ‘n vergadering met die Parlement se Staande Komitee oor Begrotings erken die vakaturekoerse is onhanteerbaar. Die DA-lid, Michele […]
# Hoofregter Mandisa Maya het die Konstitusionele Hof se rol in die hervorming van Suid-Afrika se regstelsel oor die laaste drie dekades geprys. Sy het tydens die 30ste herdenkingsviering in die hof in Braamfontein, Johannesburg, die uitwerking van die bevordering van grondwetlikheid, die toepassing van die oppergesag van die reg en die beskerming van menseregte […]
# President Cyril Ramaphosa sê die Konstitusionele Hof is ‘n kragtige simbool van Suid-Afrika se verbintenis tot geregtigheid, gelykheid en transformasie. Hy het in sy toespraak tydens die hof se 30ste herdenking in Braamfontein, Johannesburg, gesê die hof is gebou op die wrakstukke van onderdrukking om waardigheid, gelykheid en menseregte te handhaaf. Ramaphosa sê die […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, sê sy departement funksioneer in ‘n beperkte fiskale omgewing, maar sit nie stil nie. Hy sê hulle het ‘n hersiening van departementele besteding van stapel gestuur en streng kostebesparings-maatreëls ingestel. George sê hulle ondersoek ondersteuning van internasionale skenkers vir wetstoepassing en teenstroping, ontwikkel vernuwende […]
# Soccer: Liverpool star Mohamed Salah is among six players nominated for the Professional Footballers’ Association Men’s Player of the Year award. The 33-year-old played a key role in Liverpool’s Premier League title triumph last season with 29 goals and 18 assists. The Egypt star was already voted Footballer of the Year by the Football […]
# Die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika het belangrike opdaterings oor sy lughawe-instandhoudingsprogram aangekondig, wat OR Tambo, Kaapstad en ander groot lughawens insluit. Die uitvoerende hoof, Nompumelelo Mpofu, sê die opgraderings, wat oor twee-jaar sal strek, sluit die opknapping van ablusiegeriewe, lugbrûe, outomatiese mense-vervoerstelsels en terminaaldakke in. Sy beklemtoon ACSA sal die passasierservaring opknap om die betroubaarheid […]
# Oil prices tumbled and equity traders fought to end a volatile week on a positive note after US president Donald Trump said he would consider over the next two weeks whether to join Israel’s attacks on Iran. Speculation had been swirling that Trump would throw his lot in with Israel, but his remarks are […]
# Rugby: Die Britse en Ierse Leeus se hoofafrigter, Andy Farrell, beskou vanaand se oefenwedstryd teen Argentinië in Dublin as ‘n volskaalse toets. Die toergroep sal dit gebruik as voorbereiding vir die besoek aan Australië wat volgende naweek in Perth teen Western Force afskop. Hulle vertrek môreoggend. Farrell verwag sy manne sal vanaand voluit speel […]
# Krieket: Die nuwe Wêreldtoetskampioenskap-siklus is reeds onderweg, na Suid-Afrika se uitstekende oorwinning oor Australië die afgelope naweek op Lord’s. Die nuwe siklus begin vandag op Headingley met die eerste van vyf toetse tussen Engeland en Indië. Dit is ‘n nuwe era vir Indië sonder legendariese staatmakers Virat Kohli en Rohit Sharma. Indië gaan probeer […]