# Die politieke ontleder Michael Atkins sê dat meer openbare befondsing sterker regulering vereis, maar dat privaat skenkings politieke partye se interne demokrasie kan verswak. Met sy oorsig van die Verkiesingskommissie se simposium in Durban, KwaZulu-Natal oor die befondsing van politieke partye, het Atkins gesê partye in plaaslike regering moet ook openbare befondsing ontvang. Hy […]
# The Gautengse Gesondheidsdepartement het skoolgesondheidsdienste versterk deur sewe nuwe voertuie aan geïntigreerde skoolgesondheidspanne te oorhandig. Die LUR, Nomantu Nkomo-Ralehoko, het by die oorhandigingseremonie by Inxiweni Primary School in Tembisa, die provinsie se toewyding tot die welstand van leerders beklemtoon. Die voertuie sal ondersoeke, inentings en gesondheidsopvoeding regoor al vyf distrikte ondersteun, wat toegang tot […]
# Die Britse regering sê hy bly daartoe verbind om Afrika se oorskakeling na hernubare energie deur Afrika-gedrewe vennootskappe te ondersteun. Die Britse handelsdirekteur Hannah Williams het tydens ‘n gesprek by die Afrika Energieforum in Kaapstad gesê Britse stel uitvoerfinansiering van 103-miljard-rand vir skoon energieprojekte in Afrika beskikbaar. Sy het Brittanje se kragte in groenfinansiering, […]
# European powers hope to offer a diplomatic solution to end the Iran-Israel war at talks in Geneva with Iran’s foreign minister Abbas Araghchi. It comes as US president Donald Trump mulls the prospect of entering a war now in its second week. French president Emmanuel Macron says his Foreign minister, Jean-Noel Barrot will meet […]
# Pro-Palestinian activists broke into the United Kingdom’s largest air force base in southeast England and vandalised two planes in an act condemned by Prime Minister Keir Starmer as “disgraceful”. In the video posted on X, the activists appear to spray a plane with red paint while roaming the base on scooters. The group has […]
# Die uitvoerende hoof van die Johannesburgse Padagentskap, Zweli Nyathi, sê daar is baie paaie in die stad wat heeltemal herbou moet word weens jare van verwaarlosing en beperkte onderhoudsbegrotings. Nyathi sê die strate wat oorspronklik gebou is om 25 jaar te hou, benodig almal laboratoriumtoetse. Weerskade en verouderde boumateriaal vererger die toestande. Hy sê […]
# Die Ekurhuleni Ramp- en Noodbestuursdienste het vanoggend die liggame van twee seuns, onderskeidelik tien- en elf-jaar-oud, in ‘n waterdammetjie naby Tonkmeterweg in Duduza opgespoor. Die woordvoerder, William Ntladi, sê die seuns is gisteraand by die plaaslike polisiestasie as vermis aangemeld. Ntladi sê die klere wat die seuns gedra het, is naby die dammetjie gevind. […]
# President Cyril Ramaphosa sê die Grondwet se beloftes is nie ten volle verwesenlik nie aangesien baie Suid-Afrikaners steeds worstel met armoede, ongelykheid en swak dienslewering. Hy het tydens die Konstitusionele Hof se 30ste herdenking in Braamfontein, Johannesburg, gesê dis onaanvaarbaar dat mense hul steeds na die hof moet wend om hul basiese regte te […]
# Parlementslede is bekommerd oor SASSA se nuwe toelaag-verifikasieproses, wat persoonlike hersienings en biometriese kontroles vereis. Hierdie proses kan veroorsaak dat arm en landelike begunstigdes sukkel om toegang tot hul toelaes te kry. Die Tesourie het gewaarsku hy kan fondse terughou indien SASSA nie aan die voorwaardes voldoen nie, insluitend inkomste- en databasiskontroles. Byna die […]